
Children's Ministry South Africa - The Next Level bitternes and unforgiveness is like drinking poison and expecting someone else to die

Children's Ministry South Africa - The Next Level jippe my vrou verjaar vandag bederf bederf die coolste ma in die wereld

Children's Ministry South Africa - The Next Level Trevor Farley wrote an incredible new parenting tool book, to guide parents to be better parents. it goes to print this week and I wrote the foreword. a must have for every parent, so exciting.

Children's Ministry South Africa - The Next Level dis so lekker om die Here te dien!

Children's Ministry South Africa - The Next Level Die Victory Voice Kids is hierdie Sondag Live by Lewende Woord Kruis-Kidz(Grd 1-7's), dit gaan tonne pret wees kom aanbid die Here saam met ons by die 8:30. Victory Voice kidz CD's en DVD's sal na die tyd in die Lewende Woord boekwinkel beskikbaar wees. www.lewendewoord.co.za

Children's Ministry South Africa - The Next Level kids don't care how much you know until they know how much you care!

Children's Ministry South Africa - The Next Level One Way! Jesus youre the only one that I could live for!

Children's Ministry South Africa - The Next Level
More oggend gaan Rock! by Lewende Woord Kruis-Kidz vir al die Supercool Laerskool Kidz met woema vir Jesus: Trek 'n cool hoed aan, Funky Brille decorate jou arms, jou bene en jou voete vir Jesus en wie weet jy kry dalk 'n zebra toekening vir jou moeite. In die oggend gaan Robbie Wessels 'n draai maak met sy kitaar en i...n die aand is dit Willie en die wenspan se nuwe CD Vrystelling! Dienstye 08:30. 11:00 en 18:00 om 'n kaart af te laai na Lewende Woord Brummeria besoek gerus www.lewendewoord.co.zaRead More

Children's Ministry South Africa - The Next Level
Onthou vanaand Lewende
Woord Kruis Kidz(Gr.0-6)Strandfees 30 Okt 7-9nm Kaartjies R25 by
Lewende Woord Boekwinkel of op die aand by die deur. Jy gaan boeresport
speel+die Here loof. Bring handdoek+maats!

Children's Ministry South Africa - The Next Level
Willie en die Wenspan se nuwe CD Vrystelling "Woema vir Jesus" Live Sondag 1 November by Lewende Woord Kruis kidz live 18:00 diens.
Tyd: 18:00 - 19:30 by Lewende Woord Brummeria in die Kruis Kidz saal
Gratis toegang alle SuperCool Laerskool Kidz welkom
Bring 'n ton maats en kom kry jou gratis glowstick!
om 'n kaart af te ...laai besoek www.lewendewoord.co.za
vir inligting skakel 0733012621 of epos ons by tonoim@gmail.comRead More
Tyd: 18:00 - 19:30 by Lewende Woord Brummeria in die Kruis Kidz saal
Gratis toegang alle SuperCool Laerskool Kidz welkom
Bring 'n ton maats en kom kry jou gratis glowstick!
om 'n kaart af te ...laai besoek www.lewendewoord.co.za
vir inligting skakel 0733012621 of epos ons by tonoim@gmail.comRead More

Children's Ministry South Africa - The Next Level Sondag was great by Lewende Woord Kruis Kidz - Die Here het groot dinge gedoen, ons het roomys geet, appels geskil, amazing songs gesing en tot Pieter De Villiers die Springbok rugby coach het 'n draai gemaak, hierdie Sondag wat kom maak Robbie Wessels 'n draai met sy kitaar - maar die beste is om in Jesus se teenwoordigheid te wees. www.lewendewoord.co.za

Children's Ministry South Africa - The Next Level please take time today to pray for, enter in and speak a blessing from the Word over every young person in our nation thats starting with exams in this season.





















