
David Fourie Het jy al my "gig-guide"? Indien nie stuur 'n epos aan cdfourie@gmail.com en ons stuur dit vir jou!!

David Fourie Ek tree die 8ste Oktober by NG Gemeente Elarduspark op ten bate vir die Ons Huis Trust... Kaartjies kan gekoop word by NG Gemeente Elarduspark, NG Gemeente Moreleta Park en NG Gemeente Oosterlug.. Vir meer inligting skakel Morné Van Zyl by 082 927 1414

David Fourie Hier is die tye wanneer ek by Aardklop gaan optree. Sien julle daar!
Sien julle by die fees!
Location:Aardklop feesterrein
Time:4:00PM Friday, October 2nd

www.myspace.com
MySpace Music profile for David Fourie. Download David Fourie Pop / Rock / Folk music singles, watch music videos, listen to free streaming mp3s, & read David Fourie's blog.

David Fourie is nou op Twitter! Volg my dag en nag as jy wil weet wat ek aanvang..

David Fourie wil dankie se vir almal wat gestem het! Julle is amazing. Nuwe photos van die Grotman Video nou op FB! check dit bietjie uit...

David Fourie s genomineer vir 'n Huisgenoot Tempo Toekenning vir Gewildste Sokkie/Dans Album!! Jy kan vir my stem deur T SOKKIE 1 gevolg deur jou naam en van na 32113 te sms. Baie dankie vir jou ondersteuning!

David Fourie wil weet wat is jou gunsteling liedjie om my nuwe album?

www.youtube.com
The latest single and song of 2009! The album is Called: Vir 'n 100 000 Jare Artist: David Fourie View: www.davidfourie.co.za of Search David Fourie on Facebook. Contact: cdfourie@gmail.com
RECENT ACTIVITY

David Fourie activated Facebook Mobile.





























