
Glaskas was nounet in Langebaan! Dankie ondersteunermense!

Glaskas vanaand in Zanzibar, George!

www.youtube.com
System is the brand new single from Glaskas. Get this and other awesome songs on their Special Edition album Engele Wat Skree

Glaskas hou van Desember (:

Glaskas Dorpstraat - as jy al saam met ons daar was weet jy dis lekker cosy, fun tye!Bringit!
Time:7:30PM Saturday, December 5th
Location:Dorpstraat Teater Stellenbosch

Glaskas Ons jam by Potter's die plek waar alles pretty much vir ons begin het back in the day!
Time:7:30PM Friday, December 4th
Location:Jeffreysbaai

Glaskas is vanaand op Pasella, half8 (19:30) SABC 2 - Check dit uit!

Glaskas dankie vir al die cool e-mails, smse en stuff op Jukebox gisteraand! Huge :)

Glaskas Chris voel baie beter en is way dankbaar vir almal se ondersteuning en omgee!

Glaskas lief water

Glaskas Chris Akkedis (baskitaar) van GLASKAS is siek in die hospitaal sy rekening is al by die R20 000 as iemand kan help met donasies maak nie saak hoe groot of klein, kan dit inbetaal word by DE SWART EN VORSTER PROKUREURS FNB BRONKHORSTSPRUIT REK NO 62017363863 TAK KODE 270350 Verwysing CHRIS VAN DYK. As almal op die page... net R1 kan gee is ons pretty much gecover as julle verstaan wat ek bedoel :)

Glaskas is VIR somer - is jy?

Glaskas Skrengele wat ee!

Glaskas shoot môre die music video vir "System" - ek weet die song se naam is Engels, maar die woorde is Afrikaans, mense :) hehehe
RECENT ACTIVITY
Glaskas changed their Biography.

















