
Maretha Byleveldt Ps 62:6 - 8 Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek. Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan. Gos is my redding en my krag. Hy is my rots, my sterkte, God is my toevlug.

Maretha Byleveldt Wie het die maan en die sterre gemaak? Wie laat 'n ster verskiet? My God wat ek aanbid lewe! Ek aanbid 'n God van wonders!

Shannon Hij had armen wijde open, stelde hart bloot. Armen wijd open, bloedde Hij, bloedde. De definitie van liefde keek naar mij, die naar Hem kijkt. Houdt een boom vol. Ik begon te wenen en te wenen en te wenen en te wenen. Dit is hoe ik weet wat liefde is.

Shannon God roep Jou - what language is this?

Ria
To
grow physically, the body needs the right kind of food. The same can be
said for spiritual growth. God provides just the right spiritual diet
through the wisdom and promises of the Bible. He spreads out a banquet
in front of you and says, "Come and eat of My comfort, peace, and love.
Taste what I have to offer." Whe...n
y...ou do, your spirit grows in knowledge and understanding. Your spirit
gains the strength, energy, and vitality God intends for you. Accept
God's invitation. Sit down to feast at His banquet every day. It will
keep your spirit growing and sustained. God bless! 8 - )

Johan Deyzel GELOOF IS ONS AS CHRISTENNE SE STUURWIEL EN NIE ONS NOODWIEL NIE. GELOOF IS ONLOSMAAKLIK DEEL VAN ONS LEWENS EN NIE IETS WAT JY NET UITHAAL WANNEER JY DIT NODIG KRY NIE.

Maretha Byleveldt Joh 1:16 Want so lief het God die wereld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige eewe kan he.

Itna Tsirhc Nog n jaar, nog n Jesus, hoe lank gaan die mensdom nog wag vir die sogenaamde verlosser, hoe lank gaan dit nog neem voordat daar besef word dat die sogenaamde Jesus net n mite is en nooit werklik bestaan het nie?

Anton Coleman
http://www.youtube.com/watch?v=Q5tbOVKNE RI
Hier is ietsie vir ons goeie vriend Jaco. Aan Jaco se familie, ons treur saam met julle. Dankie Here dat ons vir Jaco kon leen en ken. Amen
www.youtube.com
" IF TOMORROW STARTS WITHOUT ME " with the song "Go Rest High On That Mountain" playing in the background ~~ Dedicated to those who have lost loved ones, those who may near be to losing a loved one or dear friend. ...

Anton Coleman Dankie Here Jesus Christus, vir alles wat U vir ons gee en doen! Amen!

Daleen Lubbe
Haai daar al my vriende en vriendinne in Jesus. So het nog .n jaar aan sy einde gekom en ek wil graag vir my Vader in die Hemel sê Baie dankie. Dankie Here dat U met ons was in die jaar wat verby is. U het ons gedra in die goeie sowel as die selgte tye. Dankie vir al U liefde, seën en genade in 2009. Vader dit is my ge...bed dat U asb met almal van ons sal wees in die nuwe jaar wat voorlê. Wil U asb vir ons uitkoms geen waar dit nodig is, leiding om U wil te doen en liefde vir U, vir ons naaste en vir onsself. Aan U kom toe al die eer, lof en dank.Amen.
Geseende 2010 vir almal. Mag God met julle wees en staan vas op die woord van God.
Liefde Daleen

Christene Schoonbee Kan ek vra dat almal asseblief Jaco Ferreira se familie sal op dra aan die Here, Jaco is gisteroggend oorlede in 'n motorongeluk, 'n regte engel op aarde.

Ria
What if you could go each morning and draw wisdom and strength from a
pure and bottomless well? God is the real source of wisdom and
strength. Job 12:13 CEV. God bless you all! =-)

Maretha Byleveldt O Heer skenk my die gemoedskalmte om te aanvaar wat ek nie kan verander nie, moed om te verander wat ek kan, en die wysheid om die verskil te ken. Amen
RECENT ACTIVITY
God roep Jou / God is calling You! discussed What if ..... on the God roep Jou / God is calling You! discussion board.

















