Retief Burger

Retief Burger Gaan kyk jou updates! Daars nuus :-)

December 4, 2009 at 7:14am
Rynie Scheffer
Rynie Scheffer
Hi wanneer kom jy en Reana Nel en William Warren bietjie vir ons sing in New Zealand? Toe man, ek mis daai pelle van my!
December 28, 2009 at 2:48am
Retief Burger

Retief Burger NUWE Nuusbrief in jou Updates INBOX! Gaan kyk :-)

November 4, 2009 at 12:18pm
Etienne Marais
Etienne Marais
Ek stem saam Roelien Retief Burger se musiek is cool.
December 26, 2009 at 6:28am
Retief Burger

Retief Burger Gaan kyk na jou updates, Retief Burger page het vir jou een gestuur, en ek weet jy gaan kyk nie gewoonlik daar nie! LOL

October 5, 2009 at 1:21pm
Elaine Holtzhausen
Elaine Holtzhausen
ek het geen update gekry nie?
November 8, 2009 at 9:00am
Karin Liza Claassen
Karin Liza Claassen
Ag help, ek weet nie waar om te kyk nie want ek kry niks.
November 17, 2009 at 4:01am
Retief Burger

Retief Burger wat dink julle van die nuwe Luidkeels Oorgegee se cover?

September 9, 2009 at 11:07am
Retief Burger

Retief Burger gaan die week nog 'n eksklusiewe liedjie (One Life) wat net vir sy eie kerk geskryf en opgeneem is (dis Engels) op Exact Mobile lys, net sodat mense dit op hulle selfone kan kry. Dit gaan nooit op 'n CD wees nie, net daar en net vir 'n ruk. Sal laat weet sodra dit gesetup is... dis een van daai SMS nommers :-)

August 26, 2009 at 2:13pm
Marinda Hartzenberg
Marinda Hartzenberg
Awesome song, het dit by Exact Mobile gekoop. Dis 'n groot jammer dit sal nooit op 'n CD wees nie. Waar kan ek die lirieke kry?
September 15, 2009 at 11:55am
DeLint Halgryn
DeLint Halgryn
ek wil dit ook he! Waar kan ek dit kry?
December 4, 2009 at 11:31am
Retief Burger
Daphne Botha
Daphne Botha
Wil ook daar wees, dit gaan 'n fees wees.
August 14, 2009 at 2:07pm
Crystal Jones
Crystal Jones
your ämåzîñg, and your changing lives everywhere you go and its all thanks to our Lord God Almighty.! Thank you God Bless xx
August 15, 2009 at 3:01pm
Retief Burger

Retief Burger Almal wat by die opname was Dankie dankie dankie!!! God se werk daar was magtig en die effek daarvan sal ons in generasies na ons sien soos onsself meer en meer oorgegee lewe vir die res van ons lewens! Dankie aan almal wat saam in gees en in waarheid aan

July 27, 2009 at 9:26am
Retief Burger

Retief Burger kan nie glo dis die laaste week voor die opname nie. Die band rus 'n bietjie na die afgelope weke se hectic oefen skedule, maar die week is dit media onderhoude ens net om die wêreld die hart agter wat ons aanvang hier te laat weet . Bid asb teen baie

July 21, 2009 at 9:30am
Maryke Van Der Westhuizen
Maryke Van Der Westhuizen
Dit was ongelooflik.Die Here is Groot en Heilig.Wow!Wow!Hy leef.Julle was awesome verby. Ek het nie 'n stem vandag nie .Weet nie hoe julle moet voel nie.Lekker rus jul verdien dit
July 26, 2009 at 12:09pm
Retief Burger

Retief Burger Optrede met Kruik se verjaarsdag dienste.

Foto's geneem deur Morkel Erasmus.

Estel Joubert van Tonder
Estel Joubert van Tonder
Dit was great ek was daar!!!!!! God is groot:-)
July 16, 2009 at 11:46am
Retief Burger

Retief Burger OK, die naweek is ons by Lewende Woord (Brumeria) se Sondag aanddiens. Maar dit is net as deel van hulle diens saam met Louis Brittz. So ons sal seker net so 2 /3 liedjies kan sing van die nuwe goed. Maar as julle wil kom, is julle natuurlik weer welko

July 14, 2009 at 1:03am
Carla Basson
Carla Basson
Nice!! Ek self het vandag my kaartjies gekry vir 25ste... baie opgewonde
July 15, 2009 at 3:51am
Retief Burger

Retief Burger Ons tel met n vaart af na die 25ste Julie en die naweek is ons by Doxa Deo Harties - 18h00 die aand by hulle Oorgegee liedjie leer diens. Kom leer saam as jy in die area is asb. Dis belangrik, want die opname moet ware aanbidding in gees en in waarheid w

July 6, 2009 at 9:27am
Anita Fourie
Anita Fourie
Hi, onthou bietjie Doxa Margate ook seblief.....
July 6, 2009 at 11:03pm
Joan Labuschagne
Joan Labuschagne
Retief, baie dankie vir die diens Sondagaand by Doxa, dit was 'n belewenis en ons het dit baie geniet. Jou preek het regtig 'n indruk gemaak. Baie sukses vir die toekoms (en bekeerlinge) word jou toegebid. Sterkte, Hy sal jou dra. Groetnis, Joan
July 14, 2009 at 6:35am
Retief Burger

Retief Burger Nog 'n week nader aan die 25ste Julie en die naweek is ons in Pretoria Noord. Charis Gemeente het 18h00 die aand hulle Oorgegee liedjie leer diens. Kom leer saam as jy in die area is asb. Dis belangrik, want die opname moet ware aanbidding in gees en i

July 2, 2009 at 10:29am
Lynette Marais De Meyer
Lynette Marais De Meyer
Great!!! Gaan defnitief daar wees!
July 4, 2009 at 11:05am
Annalize Cordier
Annalize Cordier
Hi, hoe ganit? Jander wil net altyd oom tiefie luister en dan dans hy so lekker saam. Mis jou hier in Potch. Kom jy nie hier ook 'n draai maak nie???
July 5, 2009 at 11:48am
Retief Burger

Retief Burger OK, nou ons eerste Luidkeels Oorgegee oefen optrede - Sondag 28 Junie by Kerk Sonder Mure in Centurion (PTA). Die twee oggend diense. Kom julle?

June 22, 2009 at 6:00am
Luciel Kruger
Luciel Kruger
wens ons kon kom .. maar bly in australia .. kom bietjie hiernatoe!
June 24, 2009 at 3:40am
Lezette Van Niekerk
Lezette Van Niekerk
Julle was awesome by KSM, absoluut die moeite werd om so vroeg op 'n koue Sondag oggend voor op te staan! Dankie vir die journey...dat julle sulke wonderlike instrumente in Sy hande is
June 28, 2009 at 7:55am
RECENT ACTIVITY
Retief Burger changed his Hometown.
Retief Burger changed his Biography.