Steve Hofmeyr
Actor, singer, songwriter, polemicist, presenter, poet, writer, activist, blogger and undoubtedly one of the hardest working and creative artists in South Africa.
Information
Hometown:
Pretoria
Record Label:
EMI
 
Chantel van der Walt

Chantel van der Walt Steve wil net se dat al jou anhangers, ek ingesluit, staan by jou. Daar kom moeilike tye op mens se lewenspad en ja patyker viloor jy wat j gehad het, byt vas, da iewers in di wereld is iemand vi ju iemand wat ju aanvaar net sos j is, iemand wat nogsteeds ju lief het na als wat va ju gese is en goed. Vertrou op di Here,HY SAL JU PAD GELYK MAAK!

Angelique Bettlinger Groenewald

Angelique Bettlinger Groenewald Music Great!!!!!!!! Voel jammer vir jou ook maar net 'n gewone mens (met 'n groot sangtalent) wat heeltyd onder die publieke vergrootglas moet leef, Lieg en bedrieg ons almal nie maar op een of ander manier nie?

Elaine Willemse

Elaine Willemse Steve jy ROCK,jy kan enige tyd jou skoene onder my bed kom inskop!Ek is mal oor pampoen.STERKTE

Monique Olivier

Monique Olivier Steve eks mal or jo, omrede j se jo se en jys ni bang om te wat j dink ni. jo liedtjies is vr my betr as enig andr afrikanse sangers. danki vr di wonderlike musiek wt skryf. ho so aan.

Judie Breedt

Judie Breedt Is daar 'n dvd van Sound of Music? Ek het die vertoning in Sand du Plessis in Bloemfontein gesien. EXCELLENT!!!!!!!! Sal graag wil bestel. Laat weet asb. Het al verskeie e-mails na website gestuur. ASSEBLIEF dit was die beste!!

Getha Singleton Meyer

Getha Singleton Meyer Steve, ja ek wonder wat se al die mense nou, noudat Joost van sy stoel afgeval het. Tenminste het jy nie bedrieg en gelieg nie. Jy het darem altyd gese as dit jou foute was. Bou voort en leef die regte lewe.

Corne Groenewald

Corne Groenewald Kyk hoog, kyk noord, f** voort, jy verdien dit, gr8 attitude

Dirkie En Madelein Els

Dirkie En Madelein Els Skouspel was die jaar 10 jaar oud. Steve het skouspel gehelp maak wat dit vandag is. Jammer hy was ni by die fees gewees ni. Skouspel sal 'n stille dood sterf sonder Steve. Steve jy ROCK!!!

Tue at 12:32am · Report
Dorette Janse Van Vuuren

Dorette Janse Van Vuuren Steve Jy bly die beste!! eks mal oor jou musiek en jou as mens!!

Nelie Hendriks

Nelie Hendriks Bly om te sien jy gaan aan met jou lewe x mooi so!!!!! gaan so voort jy verdien dit!!!

Martie Beukes

Martie Beukes Steve jy bly die BESTE ons is lief vir jou en sal altyd die grootste fans van jou wees.

Mon at 10:23pm · Report
Ronel Krige

Ronel Krige Jy mag sing dis verseker. Ek bly n fan maak nie saak wat. Elke persoon geregtig op sy eie lewe. Jy is wonderlik.

Mon at 10:00pm · Report
Mariè Janse van Vuren

Mariè Janse van Vuren Jy bly my WONDERWERK. En so sal jy bly daar is niemand op aarde wat jou plek sal kan vat nie daar is maar net 1 KONING en dis jy. Pas jou mooi op

Elize Van Niekerk

Elize Van Niekerk
Jou fans sal jou altyd hoog ag. Gelukkig weet ek jy vee jou aan die korsigtiges wat geen ander doel voor oe het as om mense te verneder. Ek koop nie tydskrifte soos Huisgenoot nie, hou dit weg van kinders af omdat daar niks leersaam in is nie. Ek onthou die tydskrif van vroeer het ten minste goeie leesstof vers...kaf en nie resepte vir die opbreek van huwelike geadverteer nie. Ek wonder hoeveel geraamtes het diegene wat so gemeen is in hulle eie kaste, of dink hulle , hulle is te onbelangrik om uitgevind te word.Read More

Mon at 12:20pm · Report
Elize Van Niekerk
Elize Van Niekerk
Mooi so Mattie jy maak my dag
Yesterday at 11:36am
Elize Martin

Elize Martin Hou so aan Steve,ons is rots op jou.