
Rebecca Flowerchild Dames Gisterand was f0ken mal

Yolande Van Wyk Julle was AWESOME in Jeffreys!! Tnx vi n great show!! :)

VANFOKKINGTASTIES
Kom kom kom die laaste show van ons desember toer vanaand by die Mosselbaai Stadsaal.Kaartjies word vanaf 14h00 by die deur verkoop

Reinard Van Antwerpen waar speel julle in j'bay? Thanx

Reinard Van Antwerpen waar speel julle in j'bay? Thanx

Thomas de la Port Wa kan os kaartjies kry vi mselbaai show?

Pw Steinberg Joh joh joh wat ñ aws0me kwadraat t0t die mag oneindigend sh0w was dit In Plett! Dit was regtig malsiek c0ol! Thanx!!

Pw Steinberg Joh joh joh wat ñ aws0me kwadraat t0t die mag oneindigend sh0w was dit! Dit was regtig malsiek c0ol! Thanx!

Pierre Venter War in j.bay isit?? N ga k karqs mre and kn k0p?

Johan Phillip Barnard  VANFOKKINGTASTIES gaan vanfokkentasties wees woensdag aand!!!!!!

Die Heuwels Fantasties Vanaand in plett by die piesangvallei saal.leka

Johan Phillip Barnard jip daar is nog kaartjies vir die mosselbaai show. het vandag gekry. gaan PEWOES legend wees!!!!

Karmi Du Plessis hoelaat en waar is die plett show more?
RECENT ACTIVITY
VANFOKKINGTASTIES wrote on VANFOKKINGTASTIES IN MOSSELBAAI's Wall.
VANFOKKINGTASTIES wrote on VANFOKKINGTASTIES IN MOSSELBAAI's Wall.















