We have been doing it all wrong all the time!! This girl is an inspiration to all of our athletes and wine drinkers!! # thechampagnechick

Die Mas van Kakamas's photo.

Die Mas brandewyne is beskikbaar op Yuppiechef!!! Plaas jou bestelling vandag nog!!! ~ Die Mas brandies are available on Yuppiechef!!! Order yours today!!!

Die Mas van Kakamas's photo.

Ons potketel brandewyn word vandag gebottel!! Kom kry joune by Die Mas Wynkelder.

Die Mas van Kakamas's photo.
Die Mas van Kakamas's photo.
Die Mas van Kakamas's photo.

Die Mas Boerdery (Edms) Bpk
familie besigheid, gevestig net buite Kakamas beskik tans oor die volgende halfdag pos:

Admin/Lone Klerk

...

Die ideale kandidaat vir hierdie pos moet vlot tweetalig wees en oor goeie kommunikasievaardighede beskik. ‘n Matrieksertifikaat en ondervinding in ‘n soortgelyke betrekking met deeglike administratiewe en rekenaarvaardighede, veral MS Office, is ‘n vereiste vir hierdie pos.

Die suksesvolle kandidaat sal saam met die kantoorspan en boekhouer werk en sal direk aan die boekhouer/sekretaresse en die direksie verantwoording doen.

Die suksesvolle kandidaat sal primêr verantwoordelik wees vir die loonadministratiewe funksie en dit sluit die volgende in:

• oplaai van inligting op die lonestelsel op ‘n weeklikse basis
• byhou van personeelrekords
• uitbetaling van lone
• help met Globalgap en/of Nature’s Choice plaas oudits
• alle ander ad hoc finansiële en administratiewe take in die kantoor, wynkelder en pakstoor
• nagaan en rekonsiliasie van voertuie logboeke asook dieselboeke vir SARS.

Ons bied ‘n mededingende vergoedingspakket aan vir hierdie pos.

Rig u CV en dekbrief vóór 09:00 op Maandag, 15 Februarie 2016 aan Diria De Klerk by ons kantoor: u kan die dokumente faks na 086 531 9243 of per e-pos na masboerdery@diemasvankakamas.co.za stuur.

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik. Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

See More

Die Mas brandewyne se nuwe nek etikette het gearriveer!! Nou kan ons Engelssprekende vriende ook ons storie geniet.

Die Mas van Kakamas's photo.
Die Mas van Kakamas's photo.
Die Mas van Kakamas's photo.

Pinotage in the making!!

Hier by Die Mas maak ons nou Sauvignon Blanc!!!

Die Mas van Kakamas's photo.
Die Mas van Kakamas's photo.
Die Mas van Kakamas's photo.

Geseënde Kersfees aan al ons werknemers wat deel maak van ons span by Die Mas asook al ons kliente agente, uitvoerders, vriende en familie. Mag die Here julle almal ryklik seën en mag hierdie dag vir julle almal geseënd wees!!

Die Mas van Kakamas's photo.

The Observatory Bottle Store in Lower Main Road, Observatory is another Mas brandy hot spot. If you have not tasted our brandy, do yourself a favour... You will not be disappointed!! Let us know what you think.

Tops @ Spar Hout Bay carries both our 3 year and 5 year brandies at competitive prices. To get your liquid delight go to Tops @ Spar in Hout Bay (46 Victoria Street) or contact them at (021) 790 2683.

Die Mas van Kakamas's photo.

Wine @ The Mill is a boutique wine warehouse that now stocks our 3 year and 5 year brandies. They are located at the Old Biscuit Mill in Albert Road, Woodstock. Get your Mas Brandy there now to make this holiday a memorable one!! Ideal gift for the gentlemen in your family. Contact them at (021) 447 0240.

Die Mas van Kakamas's photo.

Holiday in Hermanus over Christmas? The Wine & Co. is another "house" for Die Mas's brandies. Don't wait too long to put the ideal Christmas box together for your loved ones. To purchase these delicious brandies, go to the Wine & Co. shop in High Street, Hermanus. You can also phone (028) 313 2047 or email them at wineandco@whalemail.co.za

Die Mas van Kakamas's photo.

The Vaughan Johnson Wine Shop at the V&A Waterfront in Cape Town is also a stockist of both our 3 year and 5 year brandy. This wine shop is home to many exquisite wines and brandies and we are proud to be associated with uncle Vaughan. You can contact the Vaughan Johnson Wine Shop on (021) 419 2121 or via email at info@vaughanjohnson.co.za to buy the ideal Christmas gifts!!

Die Mas van Kakamas's photo.

The Wine Village in Hermanus stocks our 3 year and 5 year brandy. This is the perfect Christmas gift for brandy drinkers!! Contact The Wine Village at winevillage@hermanus.co.za or phone (028) 316 3988 for more info. Don't delay, the festive season is around the corner...

Die Mas van Kakamas's photo.

Koop die Somer 2015 Weg! Platteland tydskrif en geniet die artikel oor Kakamas!! ‪#‎Trots‬

Die Mas van Kakamas's photo.

Die manne het bietjie Die Mas se Pinotage kom proe.

Die Mas van Kakamas's photo.

Vandag blend ons die nuwe Potstill Brandewyn.

Die Mas van Kakamas's photo.