News Feed

Een vaardigheid moet eers vasgelê word voor ons ’n daaropvolgende vaardigheid kan baasraak. Dis soos met ʼn leer opklim: sportjie vir sportjie, anders val jy.
maroelamedia.co.za
TV is a fundamental part of many children’s lives. Does this do any damage, or is it a harmless way for kids to pass the time? ...
all4women.co.za

How many differences can you find?

Edublox Reading and Learning Clinic's photo.
Mone Cairncross to Edublox Reading and Learning Clinic

My naam is Brigit Maritz en ek bly in Mosselbaai. Ek is al Ouma. My dogter is nou 34. Toe sy jare terug in Std 3 was het ek, na vele manings van onderwysers ...dat sy "dom" is, en self gesien het sy skryf in 'n opskrif "I wos fos a paper" besluit om dinge in my eie hande te neem. Ek het Edubox (destyds genoem Audiblox) toe gegaan en geweier om vir hulle produk te betaal totdat ek bewys het die KAN werk, soos hulle gese het dit sal. Hulle het die uitdaging aanvaar en ek het uitgestap met hierdie produk onder my arm, my kind UIT die skool verwyder en tot 8 ure 'n dag gesit om die sitkamer tafeltjie vir 6 maande land. Na elke sessie het ek vir haar 'n boek gegee om te lees en sy kon nie. Ek het net eenvoudig aangehou. Disleksies? Hmmmpf. Nie my kind nie. En op 'n dag gee ek vir haar die boek om te lees en siedaar. Sy lees. Van daar af lees sy alles. Sy is 34 en kan nog nie spel nie, maar sy kan lees! Sy spel foneties maar dit is ok. Audi/Edublox WERK. Werk regtig. Groete vanaf Ouma Brigit

See More

Leeder se gemiddeld verbeter met 30%. Lees gerus oor hierdie wonderlike prestasie in vandag se uitgawe van Die Burger:

Wiehan Lombard (14), wat voorheen baie gesukkel het om te lees en skryf, het binne twee jaar by Edublox sy gemiddeld van 35% tot 65% verbeter. Hy is nou in gr.7 en het in die eerste kwartaal sy “beste rapport nog” gekry. Boonop is hy tot sy laerskool se leerlingraad verkies.
edubloxsa.co.za|By VibeThemes
If your child is having trouble learning to read, take immediate action. 95% of poor readers can be brought up to grade level if they receive help early.
edubloxsa.co.za|By VibeThemes
Dyscalculia, which means inability to calculate, is the most widely used term for disabilities in arithmetic and mathematics.
edubloxsa.co.za|By VibeThemes

ENORME VERBETERING IN KONSENTRASIE. SUKSESVERHAAL NOMMER 501

From: Anouk Grobbelaar [mailto:anouk@….]
Sent: 12 May 2016 12:15 PM
To: ‘Susan du Plessis’ <susan@edublox.com>...
Subject: RE: Xenia

Xenia was in Graad 2 toe die onderwyseres begin kla dat Xenia se konsentrasie dwaal. Die juffrou en skoolhoof het voorgestel ek sien vir Dr Lippert en kry Ritalin of Concerta. Xenia se jaar gemiddeld was so tussen 70 en 75%.

Ek het van Edublox te hore gekom en besluit om eers die roete te loop. Xenia het vir 1 en ¾ jaar klas geloop. Die resultate was dadelik daar. Die skoolhoof het vir my kom vra, twee maande nadat Xenia by Edublox begin het, op watter medikasie Xenia nou is, want daar is enorme verbetering in haar konsentrasie! Ek het geantwoord geen medikasie – net Edublox. Sy was vreeslik verbaas.

Edublox het vir Xenia leer memoriseer en haar wiskunde het ook baie verbeter. Sy kan ‘n toespraak baie vinnig uit haar kop uit leer – Engels of Afrikaans. Sy het ook geen probleme om die werk te verstaan nie. Haar jaareind gemiddeld in Graad 4 was 85% en vir Engels 92%. In kwartaal 1 van Graad 5 was dit weer 85% gemiddeld.

Ek beveel Edublox aan vir enige kind en daarom kom my tweeling volgende jaar as hulle in graad 1 is. Dit is ‘n basis wat ek voel elke kind moet kry.

Groete
Anouk

See More
Edublox Reading and Learning Clinic's photo.
CALLING ALL PARENTS WHO WANT THEIR CHILDREN TO EXCEL ACADEMICALLY! You are invited to join the Edublox learning community and allow us to build your child’s “House of Learning”.
edubloxsa.co.za|By VibeThemes

Die derde aflewering van 'n reeks rubrieke oor disleksie.

Die situasie van ’n kind met disleksie kan nie verstaan word tensy ons raaksien dat hy ’n mens is nie. ’n Belangrike kenmerk van die mens is dat hy niks weet en niks kan doen wat hy nie geleer het nie. Dit sluit natuurlik liggaamsfunksies soos asemhaal uit, sowel as reflekse, soos byvoorbeeld die oo...
maroelamedia.co.za
Skilled readers can recognize words at lightning fast speed when they read because the word has been placed in a sort of visual dictionary, say Georgetown University Medical Center (GUMC) neuroscientists. The visual dictionary idea rebuts the theory that our brain “sounds out” words each time we see...
edubloxsa.co.za|By VibeThemes
Ons het verlede keer gesels oor die simptome van disleksie en die verwarring rondom die term: sommiges beskou dit as ongeneeslik terwyl ander meen dat ’n disleksie-diagnose min waarde het. Ons het ook begin gesels oor tegnologiese vooruitgang, soos fMRI-skanderings, wat dit vir wetenskaplikes moontl...
maroelamedia.co.za
INSIDER

This Japanese hostel has rooms inside a hidden bookshelf.

Daar is hulp vir disleksie. Kontak jou naaste Edublox-tak: www.edubloxsa.co.za

Daar is min dinge wat by ’n ouer soveel spanning veroorsaak as ’n kind wat sukkel met lees, spel en skryf. Terwyl die meerderheid kinders dit maklik tot redelik maklik baasraak, is dit ’n heeltemal ander ervaring vir ten minste een uit elke vyf kinders. Vir hulle is dit so moeilik dat die woord “dis…
maroelamedia.co.za

THREE MYTHS ABOUT THE BRAIN

Brain Myth #1: You only use 10 percent of your brain.
Brain Myth #2: A person's personality displays a right-brain or left-brain dominance.
Brain Myth #3. Brain damage is always permanent....
Read more at http://bit.ly/1Vz8ahp

See More
Edublox Reading and Learning Clinic's photo.

Edublox Success Story Number 497

He has started to take out three library books at a time now and finishing them all and by himself before us having to hand them back. I'm incredible proud of him and I definitely think you have given him the encouragement he needed to make reading exciting.
edubloxsa.co.za|By VibeThemes
Edublox offers some insight into the three Rs of learning and how you can make sure your little one excels in the classroom and beyond ...
all4women.co.za
ʼn Boelie het ʼn sekere profiel. Ons kry die outjies wat ander fisies boelie deur hulle hare te trek, te slaan, te byt of selfs oormatig te kielie.Die emosionele boelie vertel skinderstories oor sy slagoffer, sal hom/haar afpers, geld afneem of sommer net terroriseer
maroelamedia.co.za
After more than 30 years of research into learning styles there is no evidence that VAK (visual, auditory, kinaesthetic) has any educational benefits.
edubloxsa.co.za|By VibeThemes

Does your child have the ability to excel academically, yet struggles
with reading, 'riting or 'rithmetic? Contact your closest Edublox clinic today for an assessment and help: www.edubloxsa.co.za

The three R’s of learning are reading, ‘riting and ‘rithmetic. The question for all parents is, how do their children measure up in these three crucial areas? ...
all4women.co.za