Reviews
4.6
29 Reviews
Tell people what you think
Marge Cloete
· October 11, 2017
Ongelukkig kan die musiek leerlinge nie hulle valedictory bywoon, weens miskommunikasie tussen onderwysers. Wat n onaangenaame manier om hulle skool loopbaan af te sluit. Dink 2 keer voor julle as o...uers julle kinders in skryf wat musiek doen, hulle staan heel laaste in die ry as dit by geleenthede kom. See More
Matty Van Rooyen
· July 30, 2017
Ja ek het dit baie geniet my so laat terug dink aan Kobus se rugby dae.
Belinda Terblanche
· February 21, 2017
Ons het die afgelope Saterdag aand (18Februarie 2017) n privaat funksie gehad by die FOV Klubhuis....Wat n nice venue, sal dit beslis weer gebruik en kan Klubhuis beslis aanbeveel. Lekker braaigeriewe.... Kontak gerus Marina by Hoërskool Framesby vir besprekings. See More
Marietjie Van Heerden Venter
· August 28, 2016
Was in onse skooljare altyd uitnemend... kon handhaaf en bou in n wonderlike geestelik opbouende en inspirerende milieu
Quintin Ellis
· September 26, 2014
...die beste skool in die land...
Jenny Stokes
· May 26, 2017
Sulke talentvolle kinders!! Revue was fantasties
Photos
Videos
Dansitem by die Valedictory
35
3
Hoërskool Framesby Waar potensiaal verwesenlik word!
46
4
Hoërskool Framesby Fantasia Koor | Koffiekonsert | 9 September 2017
24
Posts

SA U/17 BINNESHUISE KRIEKET

Kayla & Monique Ferreira is albei verkies om Suid-Afrika by die Junior Wêreldbeker-kompetisie, wat vanjaar in Nieu-Seeland aangebied word, te verteenwoordig.

Baie geluk Kayla & Monique!!...
Voorwaar 'n prestasie om op trots te wees!!

See More
Sa U / 17 binneshuise cricket Kayla & Monique Ferreira is both preferred to represent South Africa at the junior world cup contest, which is offered this year in New Zealand. Congratulations Kayla & Monique!! Truly a performance to be proud of!!
Translated
Image may contain: text

Aandag Framesby ouers en leerlinge
SPORT - 17 Maart 2018

Netbal - speel tuis teen DSG (al 12 spanne)

...

Rugby vs St Andrews
1ste
2de
3de
16 A en B
15 A en B

Die o.14 A span van Framesby speel op daai dag teen Despatch om 09:00 by Andrew Rabie se junior Sportdag.

Let wel dit is nie in die jaarbeplanner nie!

See More
Posts

Die Framesby en Haval Paint Run vind die naweek plaas! Hoop om almal daar te sien!!

The Framesby and haval paint run find the weekend farm! Hope to see everyone there!!
Translated
Image may contain: text

Uitslae vir die week:

Krieket:
1ste span wen Nico Malan met 9 paaltjies in 'n T20 wedstryd.
1ste span verloor teen Outeniqua met 25 lopies in 'n T20....
1ste span wen teen Hoërskool Punt van Mosselbaai met 50 lopies
1ste span verloor teen Paarl Gim met 70 lopies in 'n T20.
1ste span wen Boland Landbou met 7 paaltjies.
o.15 A span wen Nico Malan met 8 paaltjies in 'n T20 wedstryd.
o.15 A wen Outeniqua en Hoërskool Punt maar verloor ongelukkig teen Paarl Gim en Boland Landbou.
o.14 B spannetjie verloor teen Grey PE.
3des wen Westering met 10 Paaltjies. Westering word uitgeboul vir 'n skamele 21.

Tennis:
Dogters 2 C verloor teen Pearson
Dogters 3 B wen teen Cillie
Dogters 3 B wen teen DF Malherbe 12 – 0
Dogters 1 A verloor teen Pearson

PE ATLETIEKSKOLE:
SOWAT 150 framesby- leerders het gekwalifiseer om aan PE-skole deel te neem.
PRESTASIES
-77 Atlete is deur na die Metro-byeenkoms
-Janno Agenbag is as die Victor Ludorum aangewys.

Die volgende atlete het rekords by PE-atletiekskole verbeter:
- Triscka Stapelberg- 90m hekkies- 14,9
- Leigh Snyman- do/14- 90H- 15,8- albei atlete verbeter die rekord in 90m hekkies
- Jean Baard- 1500m hindernis-so/14- 5:33,10
- Lara de Bloe –in 3000m do/17- 10:35,2
- De-Leon Strydom- so/16 -2000 hindernis: 6:37,8
- Jurgens Boreman- so/16- 2000 hindernis: 6;48,7- albei seuns verbeter 2000m hindernis-rekord
- Juanita van Tonder-do/16- gewigstoot- 11,72
- Kelly Schmidt- do/16-3000m- 11:35,6
- Bjorn Ferreira- so/17- 800m-1:57,6
- Vicky Oelofse- do/19- 1500m- 4:47,5

• Monique van Rooyen, do/15 behaal 4 eerste plekke: verspring, spiesgooi, diskus en gewigstoot
• Janno Agenbag, so/19 behaal 3 eerste plekke: 110 h en 400m hekkies en 400m

• Triscka Stapelberg, do/14 behaal 3 eerste plekke: 90m hekkies, 100m, 200m

Die volgende atlete behaal 2 eerste plekke:
- Danie van der Merwe, so/17: diskus en gewigstoot
- Bjorn Ferreira, so/17, 800 en 1500
- Lara de Bloe, do/17, 1500 en 3000m
- Juanita van Tonder, do/16, gewigstoot en diskus

•Junita van Tonder behaal die 2de hoogste punt van alle dogters, volgens die APE-tabelle met haar gewigstootprestasie. En Tiaan Erskine behaal die 2de hoogste punt van alle seuns met sy hamergooi-afstand van 57 m- so/16.

Uitblinkers:
- Marius van Rooyen 2/5 en Corne Gerber 2/6 vir 1ste krieket vs Nico Malan.
- Tiaan Smith 18* vir 1ste span vs Nico Malan.
- André Gerber 2/20 en Wiehan Strydom 3/24 in die T20 wedstryd vs Outeniqua
- Divan Meyer 21 en Ruan de Ridder 20 met die kolf vir die 1ste span vs Outeniqua.
- André Gerber 25 en Corné Gerber 22 vs Punt vir die 1ste span.
- Roche Meiring 3/20 en Tiaan Smith 3/15 vs Punt vir die 1ste span.
- Divan Meyer 26 lopies in T20 vs Paarl Gim vir die 1ste span.
- André Gerber 3/21 en Tiaan Smith 3/16 vir 1ste span vs Boland Landbou.
- Tiaan Smith 43* en Divan Meyer 46* vir 1ste span vs Boland Landbou.
- André Kapp 5 paaltjies vir 1 lopies vir 3des vs Westering.

Knap gedaan!! Julle maak Framesby trots
Hou so aan!

See More
Results for the week: Cricket: 1TH TEAM WON NICO MALAN WITH 9 wickets in a t20 match. 1th team lost against outeniqua with 25 passes in a t20. 1th team won at high school point of Berlin with 50 passes 1th team lost against Paarl Gim with 70 passes in a t20. 1TH TEAM WINNING BOLAND AGRICULTURE WITH 7 wickets. Oh. 15 a team won nico malan with 8 wickets in a t20 match. Oh. 15 a win outeniqua and high school point but lost unfortunately against paarl gim and boland agriculture. Oh. 14 b spannetjie lost against grey pe. 3 Dec win westering with 10 wickets. Westering is uitgeboul for a mere 21. Tennis: Daughters 2 c lost against Pearson Daughters 3 b win against cillie Daughters 3 b win against df malherbe 12-0 Daughters 1 a lost against Pearson PE ATLETIEKSKOLE: About 150 framesby learners have eligible to participate in pe schools. Performances - 77 athletes are through to the metro event - janno agenbag is as the victor ludorum designated. The following athletes have improved records at PE-Atletiekskole: - Triscka Stapelberg-90 m hurdles-14,9 - Leigh Snyman-do / 14-90 H-15,8-both athletes improve the record in 90 m hurdles - Jean Beard-1500 M OBSTACLE-so / 14-5:33,10 - Lara de bloe-in 3000 M Do / 17-10:35,2 - de-Leon Strydom-so / 16-2000 obstacle: 6:37,8 - Jurgens Boreman-so / 16-2000 obstacle: 6;48,7-both boys improved 2000 m obstacle record - Juanita of Tonder-do / 16-Gewigstoot-11,72 Kelly Schmidt-16-3000 M-11:35,6 - 800 M-1:57,6 Vicky Oelofse-19 M-4:47,5 • Monique Van Rooyen, do / 15 achieved 4 first places: Verspring, javelin, diskus and gewigstoot • Janno Agenbag, so / 19 achieved 3 first places: 110 h and 400 m hurdles and 400 m • Triscka Stapelberg, do / 14 achieved 3 first places: 90 m hurdles, 100 m, 200 m The following athletes achieved 2 first places: - Danie Van Der Merwe, so / 17: Diskus and gewigstoot - Bjorn Ferreira, so / 17, 800 and 1500 - Lara de bloe, OJ / 17, 1500 in 3000 m - Juanita of tonder, do / 16, gewigstoot and diskus • Junita Van Tonder achieved the 2th highest point of all daughters, according to the ape tables with her gewigstootprestasie. And Tyler Erskine achieved the 2th highest point of all boys with his hamergooi-distance from 57 M-so / 16. Uitblinkers: - Marius Van Rooyen 2/5 and Corne Gerber 2/6 for 1th cricket vs Nico Malan. - Tyler Smith 18 * FOR 1TH TEAM VS NICO MALAN. - André Gerber 2/20 and wiehan strydom 3/24 in the t20 match vs outeniqua - Divan Meyer 21 and Ruan De Knight 20 with the hitting for the 1TH TEAM VS OUTENIQUA. - André Gerber 25 and corné Gerber 22 vs point for the 1th team. - Roche meiring 3/20 and Tyler Smith 3/15 vs point for the 1th team. - Divan Meyer 26 passes in T20 VS PAARL GIM FOR THE 1th team. - André Gerber 3/21 and Tyler Smith 3/16 for 1th team vs Boland Agriculture. - Tyler Smith 43 * and Divan Meyer 46 * FOR 1th team vs Boland Agriculture. - André Kapp 5 WICKETS FOR 1 PASSES FOR 3 Dec vs westering. Knap done!! You make framesby proud :) Keep it up!
Translated
Image may contain: one or more people, shoes and text
Image may contain: 1 person, smiling
Image may contain: 10 people, people smiling, shoes and outdoor
Image may contain: 2 people, people smiling, people standing and outdoor

Fietsry uitslae:

Mischka het verlede week deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Fietsry Kampioenskappe te Oudtshoorn.Die o/17 meisies afdeling het ‘n sterk veld ryers gehad vanoor Suid-Afrika.

Mischka het Dinsdag in die 14.8 km Individuele Tydtoets 5de plek behaal met ‘n gemiddelde spoed van 36.25 km/uur.

...

Sy het Vrydag aan die Padwedren deelgeneem wat 52km lank was. Dit was ‘n tawwe wedren wat in 46 grade gery moes word. Op die eindstreep het sy 4de geëindig en die brons medalje met 200 duisenste van ‘n sekonde gemis.

Knap gedaan Mischka!! Framesby is trots op jou!!

See More
Cycling Results: Mischka participated last week in the South African cycling kampioenskappe to oudtshoorn. The O / 17 girls section has had a strong field riders over South Africa. Mischka went Tuesday in the 14.8 km individual tydtoets 5nd place achieved with an average speed of 36.25 km / hour. She participated Friday to the padwedren that was 52 km long. It was a garden race that had been drove in 46 degrees. On the eindstreep she ended 4th and the bronze medal with 200 duisenste of a second missed. Handsome Done Mischka!! Framesby is proud of you!!
Translated
Image may contain: one or more people, people riding bicycles, bicycle, outdoor and nature

Uitslae vir die week

Krieket:
1ste Wen Westering in T20 Kompetisie met 44 lopies
Wen Pearson in T20 Kompetisie 21 lopies...
o.15 B Verloor met 3 lopies teen Andrew Rabie o.15 A
o.14 B Wen DF Malherbe se A span.
3des Wen David Livingston 1ste span met 89 lopies

Tennis:
Seuns 2 B wen Pearson 10 – 2
Seuns 1 A verloor Pearson 11 – 3
Dogters 3 B wen DF Malherbe 12 – 0

Uitblinkers die week:
- William Moffat 100* vir die 3de span vs David Livingston
- Kean Barnard 59* vir die 3de span vs David Livingston
- Divan Stapleberg 3 paaltjies vir 8 lopies in 3 boulbeurte vs David Livingston
- Corné Ferreira vir die 1ste span in die T20 vs Westering en Pearson met 36 en 24 lopies. Hy neem ook 3/8 met die bal teen Pearson.
- Ruan de Ridder vir die 1ste span met 30 lopies in die T20 vs Pearson.
- Corné Gerber 33 lopies met die kolf in die 1ste span se T20 wedstryd vs Westering.
- JP Snyman met 3 paaltjies en Rivaldo du Plessis met 2 paaltjies in 1ste span se T20 vs Westering.

See More
Results for the week Cricket: 1th win westering in t20 competition with 44 passes Win Pearson in t20 competition 21 passes Oh. 15 b lost with 3 passes against Andrew Rabie O. 15 a Oh. 14 b win df malherbe's a team. 3 DEC WON DAVID LIVINGSTON 1th team with 89 passes Tennis: Boys 2 B Win Pearson 10-2 Boys 1 a lost Pearson 11-3 Daughters 3 B Win Df Malherbe 12-0 Uitblinkers this week: - William Moffat 100 * for the 3TH TEAM VS DAVID LIVINGSTON - Kean Barnard 59 * for the 3TH TEAM VS DAVID LIVINGSTON - Divan Stapleberg 3 WICKETS FOR 8 PASSES IN 3 Boulbeurte vs David Livingston - Corné Ferreira for the 1th team in the t20 vs westering and Pearson with 36 and 24 passes. He also takes 3/8 with the ball against Pearson. - Ruan De Knight for the 1th team with 30 passes in the t20 vs Pearson. - Corné Gerber 33 passes with the batting in the 1th team's t20 match vs westering. - JP SNYMAN WITH 3 wickets and rivaldo du plessis with 2 WICKETS IN 1th team's T20 vs westering.
Translated

Krieket T20-reeks uitslae

Die nasionale T20-Skole-krieketreeks is tans aan die gang en in elke streek word daar baie ernstig meegeding om as streekskampioen gekroon te word.

In die 2018-reeks lyk dinge op hierdie stadium uiters belowend vir ons manne.Nie net moes Westering hierdie week die knie voor ons buig nie, maar is Pearson ook in die semi-finaal met die kous oor die kop huistoe gestuur! Die manne het gistermiddag teen Pearson gespeel en die telbord vertel die verhaal. F...ramesby het 124 lopies in die 20 boulbeurte aangeteken, en Pearson kon net antwoord met 103 vir 7 in die 20
boulbeurte.

Baie geluk!!! Baie sterkte met die finaal teen Grey!

See More
Cricket T20-Series results The National T20 Schools-Krieketreeks is currently underway and in every region there are very serious meegeding to be as streekskampioen about. In The 2018-series looks things at this stage extremely promising for our men. Not only had westering this week the knee before we deeply, but is Pearson also in the semi-finals with the kous sent over the head home! The men played yesterday afternoon against Pearson and the scoreboard told the story. Framesby scored 124 passes in the 20 boulbeurte, and Pearson could only answer with 103 for 7 in the 20 Boulbeurte. Congratulations!!! Lots of strength with the final against grey!
Translated
No automatic alt text available.

Krieket vs Brandwag | Uitslae

Die O/14A-, O/15A-, Tweede- en Eerste krieketspanne het almal verlede naweek teen Brandwag gespeel.

Framesby het al die wedstryde gemaklik gewen. Ons is baie opgewonde oor ons O/14’s wat met 9 paaltjies gewen het nadat Brandwag slegs 86 lopies kon aanteken, en ons manne die telling verbygesteek het met net een paaltjie plat.

...

Die O/15’s was verwoestend en het Brandwag vir ‘n skamele 36 lopies uitgeboender. Corné Gerber was die groot uitblinker en het 7 paaltjies laat kantel vir net 7 lopies!

Die 2des het ook gekook en die lopies behoorlik opgestapel. Ons het 208 lopies in 35 boulbeurte aangeteken, met Peter Scholtz en Carus Kruger wat albei meer as 40 lopies aangeteken het. Brandwag is hierna beperk tot 192 lopies met Corné Smith en Monray Potgieter die beste boulers. Ons wen
met 16 lopies.

Die eerstespan was in ‘n taai stryd gewikkel nadat hulle aanvanklik bietjie gesukkel het. Ons het aan die begin van ons kolfbeurt vinnig ‘n paar paaltjies verloor, en nadat ons reeds 5 paaltjies verloor het met skaars 80 lopies op die telbord, het die manne hulle reggeruk en uitstekend gekolf.
Wiehan Strydom (79 n.u.n), Rikus Smith (41), en Corné Ferreira (40), was ons ster-kolwers en uiteindelik slaag ons daarin om 230 lopies in die 50 boulbeurte aan te teken met die verlies van 8 paaltjies. Brandwag was nie
opgewasse teen ons boulaanval nie, en is almal uitgeknikker vir ‘n skamele 94 lopies!

Baie geluk manne! Hou so aan!

*Op die foto verskyn die o.14 A Krieketspan.

See More
Cricket vs Sentinel | results The O / 14 a -, O / 15 a -, second-and first krieketspanne has played everyone last weekend against Sentinel. Framesby has won all the games comfortable. We are very excited about our o / 14'S WHO WON WITH 9 wickets after sentinel could login only 86 passes, and our men passed the score with just one paaltjie flat. The O / 15's were verwoestend and has sentinel for a mere 36 passes uitgeboender. Corné Gerber was the big uitblinker and got 7 WICKETS LATE TILT FOR ONLY 7 passes! The 2 Dec also cooking and the passes properly opgestapel. We scored 208 passes in 35 boulbeurte, with Peter Scholtz and Carus Kruger who scored both more than 40 passes. Sentinel is hereinafter limited to 192 passes with Corné Smith and monray potgieter the best boulers. We win With 16 passes. The Eerstespan was in a sticky fight gewikkel after they initially got a little hassle. We went at the beginning of our kolfbeurt quickly lost some wickets, and after we already lost 5 WICKETS WITH RARE 80 passes on the scoreboard, the men they reggeruk and superb gekolf. Wiehan Strydom (79 n.u.n), Rikus Smith (41), and Corné Ferreira (40), was our star-hitting and finally we succeed in it at 230 passes in the 50 boulbeurte to sign up with the Loss of 8 wickets. Sentinel was not Opgewasse against our boulaanval, and is all uitgeknikker for a mere 94 passes! Congratulations men! Keep it up! *Op the photo appears the o. 14 a cricket team.
Translated
Image may contain: 10 people, people smiling, people standing and outdoor

TWEEKAMP-UITSLAE:

9 FRAMESBY-atlete het aan ‘n interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn deelgeneem. Nadat hul die vorige dag ook aan die Zone-atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Die OP het teen SWD, Grens, Vrystaat, Griekwas, WP en Boland deelgeneem. Die Framesby- atlete het die OP se naam uitgedra:
• Lara de Bloe het met ‘n tyd van 3:04 die vinnigste tyd van alle damesatlete aangeteken. Sy eindig 2de in die do/17 afdeling.
• Karla Scheffer teken een van die vinnigste ...tye in die 100m swem (64 sek) en wen die do/17-afdeling
• Wehan Smith stel die vinnigste 1500m-tyd (4:32) op en wen die so/15-afdeling
• Janno Agenbag wen die 2000 m in ‘n tyd van 6:04 en eindig 3de in die so/19-afdeling.

Baie geluk aan die atlete!!

See More
Biathlon Results: 9 Framesby-athletes have participated in a interprovinsiale tweekampbyeenkoms in oudtshoorn. After their previous day also participated in the zone atletiekbyeenkoms. The prosecutor went against swdd, border, free state, griquas, wp and boland participated. The Framesby athletes have the prosecutor's name uitgedra: • Lara de bloe has scored with a time of 3:04 the fastest time of all damesatlete. She ends 2th in the do / 17 section. • Karla Scheefer sign one of the fastest times in the 100 m swimming (64 sec) and win the do / 17 section • Wehan Smith set the fastest 1500 M-time (4:32) on and win the so / 15 section • Janno Agenbag won the 2000 m in a time of 6:04 and ends 3th in the so / 19 section. Congratulations to the athletes!!
Translated

ZONE-ATLETIEK

Die Zone-atletiekbyeenkoms het Vrydag in winderige omstandighede by die Oval plaasgevind. Die wind het met rukke 70 km ‘n uur gewaai. Nog steeds het 146 atlete na die volgende rondte, PE Hoërskole deurgedring. Die byeenkoms was soos ‘n Framesby tsunami: in baie van die items het Framesby die eerste 3 plekke verower.

Die aflosse en die 1500m-atlete verdien spesiale vermelding: 9 uit die 10 aflosspanne het eerste geëindig. Framesby het ook ten opsigte van die 150...0-wedlope in 9 van die 10 wedlope geseëvier.

BAIE GELUK AAN:
• Monique van Rooyen, do/15, het 4 eerste plekke behaal, nl. Verspring, spiesgooi, gewigstoot en diskus
• Caylin Scheepers het 4 eerste plekke behaal: 100, 200, 400

• Die volgende atlete het 2 eerste plekke behaal
- Anke de Lange-do/14- 200m en 400
- Keigh-Lee van Tonder- do/15- 800 en 1500
- Anke Scheffer-do/14- 800 en 1500
- Karla Scheffer- do/16- 400 en 800
- Juanita van Rooyen-do/16- gewigstoot en diskus
- Ilke Meiring- do/19- gewigstoot en spiesgooi
- Vicky Oelofse- do/19- 800 en 1500
- JP Lategan- so/14- 400 en gewigstoot
- Jared Miller- so/14- verspring en 800
- Wehan Smith- so/15- 800 en 1500
- Johan van Biljon- so/16- gewigstoot en diskus
- Deleon Strydom- so/16- 800 en 1500
- Bjorn Ferreira- so/17- 800 en 1500
- Ruan Smit-so/17- gewigstoot en diskus

Baie geluk! Julle maak Framesby trots!!!

See More
Zone Athletics The zone atletiekbyeenkoms occurred on Friday in winderige circumstances at the oval. The wind waved with rukke 70 km an hour. Still have 146 athletes to the next round, pe high schools deurgedring. The event was like a framesby tsunami: in many of the items have framesby conquered the first 3 places. The Aflosse and the 1500 M-athletes earn special mention: 9 out of the 10 aflosspanne ended first. Framesby also went in respect of the 1500-WEDLOPE IN 9 of the 10 wedlope triumphed. Congratulations to: • Monique Van Rooyen, do / 15, has achieved 4 first places, NL. Verspring, javelin, gewigstoot and diskus • Caylin Scheepers has achieved 4 first places: 100, 200, 400 • The following athletes have achieved 2 first places - Anke the long-Thu / 14-200 m and 400 - Keigh-Lee Van Tonder-do / 15-800 and 1500 Anke Scheffer-do / 14-800 and 1500 Karla Scheffer-16-400 - Juanita of Rooyen-do / 16-Gewigstoot and diskus - Ilke Meiring-do / 19-Gewigstoot and javelin - Vicky Oelofse-do / 19-800 in 1500 - JP Lategan-so / 14-400 and gewigstoot - Jared Miller-so / 14-verspring and 800 - Wehan Smith-so / 15-800 and 1500 - Johan of biljon-so / 16-Gewigstoot and diskus - Deleon Strydom-so / 16-800 and 1500 - Bjorn Ferreira-so / 17-800 and 1500 - Ruan Smit-so / 17-Gewigstoot and diskus Congratulations! You make framesby proud!!!
Translated

Skryf in vir die Framesby High & Haval paint run!

Write in for the framesby high & haval paint run!
Translated
No automatic alt text available.
Image may contain: text
Image may contain: text
No automatic alt text available.

ATLETIEK UITSLAE:

BAIE GELUK AAN:
* HUIS VIS wat die AANKOMSBEKER gewen het.
* HUIS KRIT wat die SANGBEKER gewen het...
* HUIS VIS wat die ATLETIEK gewen het

REKORDS:
1. Wehan Smith- so/15- 1500m 4:35,2
2. Johan van Biljon- so/16- gewigstoot- 13,77
3. Bjorn Ferreira- so/17- 1500- verbeter mnr Gerber se rekord na 4:13,4
4. Jason Crouse – so/17- hoogspring – 1,83
5. Triscka Stapelberg- do/14- 90h- 14,5
6. Lara de Bloe – 2 rekords- do/17 1500 5:02,7 en 3000m 10:37,8
7. Vicky Oelofse- 2 rekords- do/19- 1500 4:50,8 en 800m 2:23,8
8. Abigail Appelgryn- do/19- hoogspring -1,65

MEESTE PUNTE INGESAMEL:
Die 5 atlete wat die meeste punte ingesamel het, is:

DOGTERS:
POS/ NAAM EN VAN /PUNTE
5 / ANJA BAARD / 33
4 / NICOLE CORNELIUS / 36
3 / VICKY OELOFSE / 37
2 / KAYLA FERREIRA / 42
1STE /MONIQUE VAN ROOYEN / 64

SEUNS:
POS /NAAM EN VAN / PUNTE
4 / JARRED MILLER / 33
3 / WEHAN SMITH / 36
2 / RUAN ELS / 37
2 / DYLAN OPPERMAN / 37
1STE /JANNO AGENBAG / 45

JUNIOR VICTRIX LUDORUM: Triscka Stapelberg
JUNIOR VICTOR LUDORUM: Wehan Smith
SENIOR VICTRIX LUDORUM: Vicky Oelofse
SENIOR VICTOR LUDURUM: Janno Agenbag

Baie geluk aan al die atlete!

See More
Athletics Results: Congratulations to: * home fish who won the aankomsbeker. * Home Krit who won the sangbeker * home fish that won the athletics Records: 1. Wehan Smith-so / 15-1500 m 4:35,2 2. Johan of biljon-so / 16-Gewigstoot-13,77 3. Bjorn Ferreira-so / 17-1500-Improved Mr Gerber's record to 4:13,4 4. Jason Crouse - So / 17-Jump-1,83 5. Triscka Stapelberg-do / 14-90 H-14,5 6. Lara de bloe-2 Records-do / 17 1500 5:02,7 and 3000 m 10:37,8 7. Vicky Oelofse-2 Records-do / 19-1500 4:50,8 and 800 m 2:23,8 8. Abigail Appelgryn- do/19- hoogspring -1,65 Most points raised: The 5 athletes who raised the most points are: Daughters: Mail / name and of / points 5 / Anja Beard / 33 4 / Nicole Cornelius / 36 3 / VICKY OELOFSE / 37 2 / Kayla Ferreira / 42 1th / Monique Van Rooyen / 64 Boys: Mail / name and of / points 4 / JARRED MILLER / 33 3 / Wehan Smith / 36 2 / Ruan Els / 37 2 / Dylan Opperman / 37 1th / Janno Agenbag / 45 Junior Victrix Ludorum: triscka stapelberg Junior Victor Ludorum: Wehan Smith Senior Victrix Ludorum: Vicky Oelofse SENIOR VICTOR LUDURUM: Janno Agenbag Congratulations to all the athletes!
Translated
Image may contain: 4 people, people smiling, people on stage, people playing sports, shoes and outdoor
Image may contain: 3 people, people smiling, people playing sports, grass, outdoor and nature
Image may contain: 3 people, people smiling, people on stage, tree, outdoor and nature

Sterkte aan ‘n puik groep atlete wat baie hard gewerk het. Baie geluk. Ons is trots op julle.

Good luck to an excellent group of athletes who worked very hard. Congratulations. We're proud of you.
Translated
Hoërskool Framesby

FRAMESBY OP TWEEKAMPATLETE

9 Framesby-atlete is in die OP tweekampspan opgeneem wat 3 Februarie aan 'n interprovinsiale byeenkoms in Oudtshoorn gaan deelneem.

...Hulle is:
Wehan Smith
Janno Agenbag
IP vd Merwe
Lara de Bloe
Karla Scheffer
Melissa Hamilton
Nicole Hamiton
Lize-Me Otto
Anja Baard

Baie geluk!!

See More
Framesby on tweekampatlete 9 Framesby-athletes were recorded in the on tweekampspan that 3 February to a interprovinsiale gathering in oudtshoorn is going to participate. They are: Wehan Smith Janno Agenbag Ip vd merwe Lara de bloe Karla Scheffer Melissa Hamilton Nicole Hamiton Lize-me Otto Anja beard Congratulations!!
Translated

FRAMESBY OP TWEEKAMPATLETE

9 Framesby-atlete is in die OP tweekampspan opgeneem wat 3 Februarie aan 'n interprovinsiale byeenkoms in Oudtshoorn gaan deelneem.

Hulle is:...
Wehan Smith
Janno Agenbag
IP vd Merwe
Lara de Bloe
Karla Scheffer
Melissa Hamilton
Nicole Hamiton
Lize-Me Otto
Anja Baard

Baie geluk!!

See More
Framesby on tweekampatlete 9 Framesby-athletes were recorded in the on tweekampspan that 3 February to a interprovinsiale gathering in oudtshoorn is going to participate. They are: Wehan Smith Janno Agenbag Ip vd merwe Lara de bloe Karla Scheffer Melissa Hamilton Nicole Hamiton Lize-me Otto Anja beard Congratulations!!
Translated

Mischka is die 2018 Oos-Kaap ITT en Padwedren Fietsry Kampioen!

Mischka het verlede naweek in die 2018 Oos-Kaap Fietsry Individuele Tydtoets en Padwedren gekompeteer wat in Oos-Londen gehou was.

Sy het die goue medalje in die 10km Individuele Tydtoets losgery, asook die goue medalje in die 60 kilometer Padwedren verower.

...

Mischka het met hierdie twee oorwinnings, die 2018 Oos-Kaap ITT en Padwedren Kampioen vir o/17 meisies geword .

Sy gaan oor twee weke in Oudtshoorn meeding in die Suid-Afrikaanse Fietsry Kampioenskappe en hier teen die land se beste o/17 meisies meeding.

Baie geluk Mischka! Framesby is trots op jou!!

See More
Mischka is the 2018 Eastern Cape Itt and Padwedren Cycling Champion! Mischka last weekend in the 2018 Eastern Cape Cycling individual tydtoets and padwedren gekompeteer held in East London. She took the gold medal in the 10 km individual tydtoets losgery, as well as the gold medal in the 60 kilometer padwedren conquered. Mischka came with these two victories, the 2018 Eastern Cape Itt and padwedren champion for o / 17 girls. She's about two weeks in oudtshoorn competing in the South African cycling kampioenskappe and here against the country's best o / 17 girls competing. Congratulations Mischka! Framesby is proud of you!!
Translated
Image may contain: 1 person, smiling, outdoor and nature