Photos
Videos
KLIPHARD 28
7
KLIPHARD 26
19
Kliphard EP 20
24
2
Posts

Hallo julle.

Daars nog net n paar kaartjies oor vir Maandagaand se vertoning by Rockwood Theatre Pretoria.

Skakel hulle vandag nog of bespreek jou kaartjies aanlyn.

... See More
Hey you. Theres just a few tickets left for Monday's record at @[1793658094295099:274:Rockwood Theatre Pretoria]. Turn them today or book your tickets online. See you there @[39662970069:274:Jay du Plessis] @[74599081337:274:Willem Botha] @[871673736188911:274:Leah SA] @[103075316408715:274:Gerrie Pretorius] @[54980994236:274:Pieter Koen] @[141456472565547:274:Nadia Beukes] @[172756579599222:274:Georic Lomas] @[1618562271742232:274:APPEL] @[160331061202894:274:Jan Bloukaas] @[58522901498:274:Andre Schwartz] Sue Pyler
Translated
Image may contain: 12 people, people smiling, text
Lee Scott updated their profile picture.
Image may contain: 1 person, closeup
Posts

Sunday sit en wag om buite te gaan speel. Maar daar is nog soveel modder van al die reën. So nou speel sy model-model! Such a poser! #model. 🐶🐶🐶

Sunday sitting and waiting to go play outside. But there are still many modder from all the rain. So now playing his model-Model! Such a poser! #Model. 🐶🐶🐶
Translated
Image may contain: stripes

Nog net ñ paar dae oor voor ons almal een verhoog betree saam ñ lekker band en 2 finominale MC's.

Kom kuier saam myself, Jay du Plessis, Willem Botha, Leah SA, Andre Schwartz, Gerrie Pretorius, Pieter Koen, Nadia Beukes, Sue Pyler, APPEL, Jan Bloukaas en Georic Lomas op Maandag 26 Februarie by die Rockwood Theatre Pretoria.

Skakel 012 368 1555 om vandag nog jou kaartjies/tafel te bespreek. Vertoning begin 19h00.

... See More
Image may contain: 12 people, people smiling, text

So nou ja!!! Hier is my en Leah SA se splinternuwe toer datums!!!!

Die toer sal dan nou amptelik in APRIL plaasvind en ons hoop om julle by een van die volgende dorpe/stede te sien vir ons eerste teater produksie "Battle Of The Sexes".

Vir meer besonderhede oor ons vertoning in jou dorp kontak gerus een van die nommers op die foto

... See More
Image may contain: 2 people, people smiling, text

Aaaaaaah oor bietjie meer as 30min is dit tyd vir Kliphard!!!

So kry die chips en die koeldrank, skop uit jou skoene en geniet jou Maandagaand saam my Jak De Priester en Andra

Dis Kliphard, vanaand, 19h30 op SABC2youbelong

... See More
It looks like you may be having problems playing this video. If so, please try restarting your browser.
Close
Posted by Lee Scott
245 Views
245 Views

Ek kuier vanaand by Jak De Priester op KLIPHARD!!!! Ons gesels oor die laaste 15 jaar van sy loopbaan. Wat n genuinely nice plat op die aarde man!!! Respect!

Dis Kliphard elke Maandagaand, 19:30 op SABC2youbelong

I hang out tonight at @[211617145571985:274:Jak De Priester] on loudly!!!! We talk about the last 15 years of his career. What a genuinely nice flat on the earth man!!! Respect! It's @[571527966391624:274:Kliphard] every Monday Monday, 19:30 on @[521342714584558:274:SABC2youbelong]
Translated
Image may contain: 2 people, people smiling, people standing, sunglasses and beard

GAUTENG - Is jou kaartjies al bespreek? Sien jy so baie daarna uit soos wat ek doen? Ek kan nie meer wag nie.

Indien jy nog wil kom kyk bespreek jou kaartjies by Rockwood Theatre Pretoria vandag nog.

Ek deel die verhoog saam Jay du Plessis, Leah SA, Willem Botha, Pieter Koen, Gerrie Pretorius, Andre Schwartz, APPEL, Georic Lomas, Jan Bloukaas. En ons MC’s vir die aand is Getroud Met Rugby - kykNET se Nadia Beukes en RSG se Sue Pyler

...

SIEN JULLE DAAR!!!

See More
Image may contain: 12 people, people smiling, text

“Being deeply loved by someone gives you strength, while loving someone deeply gives you courage.”

Gelukkige Valentynsdag vir almal.

Ek hoop almal van julle word vandag bederf met ekstra liefde, over-priced blomme en n boks chocolates wat jy 10-to-1 nie gaan eet nie want ons almal bant mos!

...

🤪🤪🤪
📷 - Photo credit Willem Botha van WiB Creations

See More
Image may contain: 1 person

Say WHAT?!?! 12 kunstenaars onder een dak met n LIVE band op 26 Februarie 2018

Dit gaan een groot vertoning wees. Bespreek vandag gou jou kaartjies by Rockwood Theatre Pretoria.

Sien uit om die verhoog te deel saam Gerrie Pretorius , Willem Botha , Jay du Plessis, Leah SA , Pieter Koen , Nadia Beukes , Georic Lomas, Jan Bloukaas, Andre Schwartz en APPEL en Sue Pyler.

...

Sien julle daar vir een groot aand

See More
Say what?!?! 12 artists under one Dakota with a live band on 26 February 2018 It's gonna be one big record. Book your tickets today to @[1793658094295099:274:Rockwood Theatre Pretoria]. Looking forward to sharing the stage together @[103075316408715:274:Gerrie Pretorius], @[74599081337:274:Willem Botha], @[39662970069:274:Jay du Plessis], @[871673736188911:274:Leah SA], @[54980994236:274:Pieter Koen], @[141456472565547:274:Nadia Beukes], @[172756579599222:274:Georic Lomas], @[160331061202894:274:Jan Bloukaas], @[58522901498:274:Andre Schwartz] And @[1618562271742232:274:APPEL] and Sue Pyler. See you there for one big night
Translated
Image may contain: 12 people, people smiling, text

‪Jy weet jy is FLIPPEN goed wanneer jy dit reg kry om n hele teater stil te kry met net jou stem en n klavier. Dis wat Leah SA hier reggekry het. What a vocal!!!! What a talent!!!‬

Ons maak binne die volgende paar dae ons nuwe toer datums bekend. So excited!!!!

You know you're flippen good when you get it right to get a whole theater quiet with just your voice and a piano. This is what @[871673736188911:274:Leah SA] here here. What a vocal!!!! What a talent!!! We make within the next few days our new tour dates known. So excited!!!!
Translated
Image may contain: 3 people, people on stage, concert and indoor

Dis die week van liefde en met dit gesê het ons vanaand n baie spesiale Valentynsdag episode net vir julle!!!

Ons kuier vanaand by duet paar Anders en by Suid-Afrika se gunsteling, Fatman!!!! En boonop als speel ons net die beste en mooiste liefdesliedjies om die spesiale dag te vier.

Dis Kliphard, elke Maandagaand, 19h30 op SABC2youbelong

... See More
It's the week of love and with it we said tonight a very special Valentine's day episode just for you!!! We hang out tonight at duo pair @[129033907111176:274:Anders] and at South Africa's favorite, @[640054132847082:274:Fatman]!!!! and fool all we play only the best and most beautiful liefdesliedjies to celebrate the special day. It's @[571527966391624:274:Kliphard], every Monday Monday, 19 h30 on @[521342714584558:274:SABC2youbelong] @[142924755777223:274:DMCP - Dirk Mostert Camera Production] @[750940245:2048:Rudi Ahlstrom] @[654776104:2048:Gerard Feris] @[100001023131975:2048:Hester Magson] @[646869046:2048:Veronique Van Heyningen Pieterse] @[873649146020804:274:SABC News Western Cape] @[289767507746089:274:SABC] @[1091415477634785:274:JouSterre.co.za]
Translated
It looks like you may be having problems playing this video. If so, please try restarting your browser.
Close
Posted by Lee Scott
90 Views
90 Views

✈️🛸✈️🛸 off we go!!!!

Lekker naweek vir almal.

✈️🛸✈️🛸 off we go!!!! Happy weekend for everyone.
Translated
Image may contain: 1 person, phone, selfie, indoor and closeup

My en Leah SA se gatskop Battle of the Sexes-toer het gisteraand afgeskop in 'n propvol Jamrock-teater in Kaapstad waar die gees hoog was. Ons wou nie stop nie!!!

Ongelukkig weens onvoorsiene omstandighede moet ons die res van die toer uitskuif na later vanjaar. Nuwe datums sal vroeg volgende week bekend gemaak word. Kontak gerus die venues vir 'n terugbetaling indien jy reeds 'n kaartjie gekoop het.

Ons vra grootliks onverskoning vir enige teleurstelling of ongerief, ons waardeer die ondersteuning verskriklik baie. Sien julle een van die dae weer

Lee Scott updated their cover photo.
Image may contain: 12 people, people smiling, text

1 Aand, ñ 3 piece band en 12 kunstenaars onder een dak !!! Wat meer wil jy hê!?!

Bespreek vandag nog jou kaartjies vir die AMAZING vertoning met my, Gerrie Pretorius, Willem Botha, Jay du Plessis, Leah SA, Pieter Koen, Andre Schwartz Sue Pyler, Jan Bloukaas, APPEL, Georic Lomas en Nadia Beukes

Kontak gerus Rockwood Theatre Pretoria om jou kaartjies te bespreek vir die once in a lifetime aand.

...

Sien julle Maandag, 26 Februarie 2018
R120pp
19h30

CO Productions
Universal Music South Africa
Inhoud Huis
JouSterre.co.za

See More
1 night, a 3 Queen Band and 12 artists under one Dakota!!! What more do you want!?! Book your tickets today for the amazing record with me, @[103075316408715:274:Gerrie Pretorius], @[74599081337:274:Willem Botha], @[39662970069:274:Jay du Plessis], @[871673736188911:274:Leah SA], @[54980994236:274:Pieter Koen], @[58522901498:274:Andre Schwartz] @[1850567938:2048:Sue Pyler], @[160331061202894:274:Jan Bloukaas] , @[1618562271742232:274:APPEL], @[172756579599222:274:Georic Lomas] and @[141456472565547:274:Nadia Beukes] Please contact @[1793658094295099:274:Rockwood Theatre Pretoria] to book your tickets for the once in a lifetime night. See you Monday, 26 February 2018 R120pp 19 @[154767871330845:274:CO Productions] @[275805381485:274:Universal Music South Africa] @[955953277821560:274:Inhoud Huis] @[1091415477634785:274:JouSterre.co.za]
Translated
Image may contain: 12 people, people smiling, text