News Feed

Spaza's photo.
Spaza

Spaza doen dit weer. Net die beste in Afrikaanse vermaaklikheid!

Die GROOTSTE DVD is oppad! Afrikaans is Groot Die Konsert 2015 DVD
Briljante films - Man soos m...y Pa, Pawpaw vir my Darling , Trou voete en Somer Son
Komedie - Radio Raps se splinternuwe LIFE201

Bespreek jou kopie nou, hulle gaan vinnig gaan! Aflewering is middel Mei.

http://bit.ly/1SUCVNk

See More

Ons wys nog vir 'n paar dae op DStv Box Office! Maak seker jy mis nie uit op die lief en leed van 'n ‪#‎LeweSonderTrimmings‬ gesin nie! wink emoticon

Pawpaw vir my Darling's photo.

Jy kan nou ook ons film op DStv Box Office sien! Sommer meer as een keer! wink emoticon Dis asof jy die DVD uitneem! Net makliker! smile emoticon ‪#‎LeweSonderTrimmings‬

Pawpaw vir my Darling's photo.

Ons DVD is van vandag af op die rakke! smile emoticon
Maak seker jy kry jou kopie en deel in die lief en leed van 'n ‪#‎LeweSonderTrimmings‬ familie!

Pawpaw vir my Darling's photo.

Nuusflits: Die dvd van ons film sal vanaf 1 April beskikbaar wees! smile emoticon
‪#‎LeweSonderTrimmings‬ Starburst Promotions

Pawpaw vir my Darling's photo.

Skrywer en sanger van ons temalied, Anton Goosen Liedjieboer, kuier vanaand saam op Pasella op SABC 2! Skakel oor om meer te sien en hoor! ‪#‎LeweSonderTrimmings‬
Starburst Promotions
https://www.youtube.com/watch?v=R5VsddYwkog

Hierdie week in Pasella kuier ons op die kusdorp, Hermanus. Ons bereik nuwe hoogtes saam met akteur, Greg Kriek. Stormers rugbyspeler, Kobus van Wyk, skuif s...
youtube.com

Goeie nuus! Ons temalied deur Anton Goosen Liedjieboer is amper beskikbaar op iTunes en jy kan solank joune bestel! Volg die skakel hieronder! smile emoticon
Next Music Starburst Promotions
https://itun.es/za/FpHtab

Preview, buy and download songs from the album Grootste Treffers van die Liedjieboer, including ”Pampoene Op Die Dak”, ”Kruidjie-Roer-My-Nie”, ”Dik Zol” and many more. Buy the album for R99.99. Songs start at R9.99.
itunes.apple.com

"Ek is maar te bly jors troelie het so lank uitgehou." - Anton Goosen Liedjieboer word 70!

Die liedjieboer en onmiskenbare vader van Afrikaanse rock wat Afrikaans cool gemaak het, word hierdie maand 70 jaar oud. Jean Oosthuizen het met Anton Goosen gesels oor sy lewensfilosofie, sy rebelsheid teenoor die establishment en sy liefde vir Afrikaans.
litnet.co.za

Ons wens vandag graag die skrywer van ons temalied, Anton Goosen Liedjieboer, baie geluk met jou verjaardag! Dankie vir aandeel wat jy in ons sukses het! En mag nog meer sukses deel van jou nuwe lewensjaar wees!

Pawpaw vir my Darling's photo.
Pawpaw vir my Darling's photo.

Ons temalied deur Anton Goosen Liedjieboer is binnekort beskikbaar op ITunes! Ons hou julle op hoogte! ‪#‎LeweSonderTrimmings‬
https://youtu.be/CSOMUKwsAz8

Die musiek video van die tema lied vir die film 'n Paw Paw Vir My Darlin. Op gevoer deur die legende Anton Goosen. Film in teaters 8 Januarie 2016
youtube.com

Suzette Kotzé-Myburgh kyk na 'n Pawpaw vir my Darling.

"’n Mens vra jou af hoe word ’n film gemaak van ’n storie wat vanuit ’n hond se gedagtes gerapporteer word, en regisseur Koos Roets verstom jou met hoe maklik hy dit laat lyk."
litnet.co.za

Ag! Gooi vir ons daai een van Anton Goosen Liedjieboer! Toe Jukebox!

Starburst Promotions's photo.
Starburst Promotions

Ons keuse op die Blixem Productions Jukebox speellys vanaand is Anton Goosen Liedjieboer se temalied van die Pawpaw vir my Darling film! 19H30 op kykNET en kykNET NOU!

Danksy almal wat kaartjies gekoop het en ons film gaan kyk het wys ons vir ons 4de naweek in teaters! Maak seker jy gaan kyk om nie uit te mis nie! smile emoticon ‪#‎LeweSonderTrimmings‬ ‪#‎NouInTeaters‬
Starburst Promotions Vrouekeur
https://www.youtube.com/watch?v=aQ1WYFFGZYk

’n Pawpaw vir my Darling is ’n verhaal van humor, patos en vlymskerp sosiale kommentaar op die lewe van ’n Damnville-familie.
youtube.com

Danksy almal wat kaartjies gekoop het en ons film gaan kyk het wys ons vir ons 4de naweek in teaters! Maak seker jy gaan kyk om nie uit te mis nie! smile emoticon ‪#‎LeweSonderTrimmings‬ ‪#‎NouInTeaters‬
Starburst Promotions Vrouekeur
https://www.youtube.com/watch?v=aQ1WYFFGZYk

’n Pawpaw vir my Darling is ’n verhaal van humor, patos en vlymskerp sosiale kommentaar op die lewe van ’n Damnville-familie.
youtube.com

Fantastiese ondersteuning! Baie dankie aan almal betrokke!

As julle vir ‪#‎Vleis‬ en ‪#‎Sophie‬ op Afternoon Express gemis het, kan julle die skakel hieronder volg! Wat 'n lekker kuier was dit nie! smile emoticon Weereens dankie!
https://youtu.be/04nLm1GrT5Q

Stuart Taylor and Tom Eaton bring satire to Afternoon Express. Veteran comedian Stuart Taylor has recently run a show called 2015: Year in Revue at the Baxte...
youtube.com
’n Pawpaw vir my Darling is ’n verhaal van humor, patos en vlymskerp sosiale kommentaar op die lewe van ’n Damnville-familie.
youtube.com