Photos
Posts

HUWELIKS- EN VERHOUDINGBEDIENING 2018 (Huweliksvoorbereidingsklasse)
(‘n Inisiatief van Durbanville - RING - Almal welkom!)
Die doel van die huweliks- en verhoudingbediening is om leraars by te staan met huwelikskategese, huweliksvoorbereiding en huweliksverrykingsprogramme vir persone wat gaan trou.
Paartjies wat huweliksvoorbereiding wil deurloop kan Francois Swart vir meer inligting kontak: 082 781 6854 Paartjies kan kies of hulle indiwidueel as ‘n paar of in ‘n groep die... voorbereiding wil ontvang.
Die skedule vir Huweliksvoorbereiding 2018 is:
Januarie 2018 Dr Friedel Olckers
Februarie/Maart 2018 Dr Francois Swart
April/Mei 2018 Dr Friedel Olckers
Junie/Julie 2018 Dr Francois Swart
Augustus/September 2018 Dr Friedel Olckers
Oktober/November 2018 Dr Francois Swart
Desember 2018 Dr Friedel Olckers
Vir Huweliksverrykingskursusse.
Kontak Francois 021 919 2697 Sel: 082 781 6854
Leraars/persone wat graag wil help en deel wil wees van die huweliks- en verhoudingbediening, is welkom om met Francois te skakel.

See More

#VrydagNuus van 23 Februarie fokus op #spiritualiteit met Andrew Murray, deel 'n #watermoment as #belydenis, berig oor gesprekke & netwerke, #getuig oor #menswaardigheid & deel #gebedsversoeke. Dit en baie meer! https://t.e2ma.net/…/d3nnmc/93d5b615ed4663f8df4787b3f040d9fc

#Vrydagnuus of 23 February focus on #spirituality with Andrew Murray, sharing a #watermoment as #witness, story about conversations & networks, #testify about #dignity & share #gebedsversoeke. This and much more! https://t.e2ma.net/cshare/inbound/f/d3nnmc/93d5b615ed4663f8df4787b3f040d9fc
Translated
Beste Leser 23 Februarie 2018 SINODENUUS 1. Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit Terreinoorhandiging: troffel aan die steen!Die fokus van die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit is die ontwikkeling en bevordering van missionale spiritualiteit wat voortbou op die lewe en werk van Andrew Murr...
t.e2ma.net
Posts
"When You Believe" is the Official Movie Soundtrack of Prince of Egypt. In the film, this song of inspiration is performed by the characters Tzipporah (Miche...
youtube.com
Beste Leser 16 Februarie 2018 SINODENUUS 1. Watermomente - vir LydenstydOp 14 Februarie het ons ons verootmoedig voor die Here. Ons het ons vertroue en afhanklikheid van God opnuut verklaar. Ons het ons egter ook verbind aan groter sensitiwiteit in ons rentmeesterskap van God se skepping. Só het on...
t.e2ma.net
Image may contain: 17 people, people sitting and indoor
NG Wes-Kaapland

Woon jy in die Helderberg-omgewing? Is jy lief vir koorsing?
Helderberg Cantare is ‘n splinternuwe ekumeniesekoor in die Helderberg-omgewing wat kulturele diver...siteit vier. Die koor is ‘n inisiatief deur die plaaslike gemeenskap en bevorder geestelike- en ligte klassieke musiek.
Optredes sal in en om Somerset-Wes/Strand/Gordonsbaai by o.a. kerke, konserte en feeste gehou word. Die koor se talentvolle dirigent, Yolanda Botha, is die musiekdirekteur van Klassieke Klanke wat jaarliks konserte by die Helderberg NG Kerk aanbied. Sy is ook ‘n musiekdosent aan die Universiteit van Stellenbosch. Die koor oefen op Maandagaande vanaf 19:30 – 21:00 gedurende die skoolkwartaal by die Gereformeerde Kerk Strand in Altenastraat, oorkant die Strand Polisiestasie. Helderberg Cantare wil graag hul ledetalle uitbrei en nooi persone van alle ouderdomme wat graag wil saamsing uit om die dirigent, Yolanda Botha (helderbergconcerts@gmail.com) of die voorsitter, Theo Mastenbroek (082 899 6742) te kontak. Helderberg Cantare is ook op soek na ‘n bekwame, entoesiastiese begeleier met uitvoerende ervaring wat betrokke wil raak as deel van die koor se span.

See More
Image may contain: text
City of Cape Town

Did you know that stored water quality decreases after three days? It's important to adhere to safety standards in your water-saving efforts. Follow these tips ...to learn how to stay safe when storing water. And remember you're only allowed to store up to 10ℓ of your daily 50ℓ. #CTInfo #ThinkWaterCT http://bit.ly/2ES3P4w

See More

"Watermomente" - vir Lydenstyd
Op 14 Februarie het ons ons verootmoedig voor die Here. Ons het ons vertroue en afhanklikheid van God opnuut verklaar. Ons het on...s egter ook verbind aan groter sensitiwiteit in ons rentmeesterskap van God se skepping. Só het ons die Lydenstyd ingegaan.Vir die sewe Sondae van Lydenstyd sou daar 'n oomblik in die liturgie geskep kon word om hierdie verootmoediging voort te sit. Laai die YouTube-clip vir eerskomende Sondag hieronder af.
Daar sal weekliks so 'n kort insetsel wees wat 'n ekologiese werklikheid uitlig, met 'n belydenis in reaksie daarop. Die liturg sou na elkeen van hierdie momente die gemeente in gebed en voorbidding kan lei. Die droogte en waterkrisis is 'n werklikheid wat ons almal raak, maar terselfdertyd deel ons die verantwoordelikheid om te sorg vir God se skepping
https://youtu.be/aTyd3-3Ur9g

See More
"Watermomente" - for lent On 14 February we humbled us before the Lord. We have declared our trust and dependency of God. However, we have also committed to greater your in our rentmeesterskap of God's creation. We've accessed the lent. For the seven Sundays of Lent there would be a moment in the liturgie could be created to continue this kippur. Download the youtube clip for eerskomende Sunday below. There will be weekly such a short insetsel that highlight an ecological reality, with a witness in response to it. The Liturg would be able to lead each one of this the congregation in prayer and voorbidding. The drought and waterkrisis is a reality that we all become, but at the same we share the responsibility to take care of God's creation https://youtu.be/aTyd3-3Ur9g
Translated
'n Watermoment wat tydens eredienste gebruik kan word as ons fokus op ons geloof in God as skepper. Hy voorsien lewe en water. Hierdie is die eerste in 'n re...
youtube.com
Gaither Vocal Band, Ernie Haase & Signature Sound - Official Video for “I Then Shall Live (Live)", available now! Buy the full length DVD/CD ‘Amazing Grace' ...
youtube.com
It looks like you may be having problems playing this video. If so, please try restarting your browser.
Close
16,503,367 Views
Power of Positivity

I try to follow these every day...

Is your parenting approach hurting rather than helping your child thrive?
thriveglobal.com

Waterkrisis laat gelowiges saam dink, saam werk, saam verootmoedig, verantwoordelik saam bid.
https://www.ncronline.org/…/cape-towns-water-crisis-nears-d…

The trickling sound echoed through Zonnebloem Estate's chapel as the Anglican bishop of Table Bay, the Rt. Rev. Garth Counsell, slowly poured one pitcher of water into another.  This sound of...
ncronline.org
Beste Leser 9 Februarie 2018 SINODENUUS 1. Droogte en waterkrisis Ons BELYDie NG Kerk het 'n tradisie van pastorale sorg en welsyns- en ander ondersteuning wat oor jare in tye van nood aan die armes en weerloses hulp, troos en hóóp gebied het. Die huidige waterkrisis en droogte in ons sinodale geb...
t.e2ma.net
No automatic alt text available.
NG Wes-Kaapland

DROOGTE en WATERKRISIS: hoe dink ons as gelowiges hieroor? Wat BELY ons?
Gemeentes kan gerus hierdie kort video deel.
https://youtu.be/N9k7wmAsU_8

Drought and waterkrisis: how do we think if gelowiges about this? What bely us? Municipalities can please share this short video. https://youtu.be/N9k7wmAsU_8
Translated
Image may contain: text
NG Wes-Kaapland

Moet jy ondersteun in die droogte en waterkrisis? Soek jy raad en planne, wil jy weet hoe die kerk op plaaslike vlak 'n verskil kan maak, by ouetehuise en elders kan help?
https://kaapkerk.co.za/droogte-waterkrisis-ons-bely/

Do you support in the drought and waterkrisis? Want advice and plans, do you want to know how the church on local level can make a difference, at nursing homes and elsewhere can help? https://kaapkerk.co.za/droogte-waterkrisis-ons-bely/
Translated