News Feed

WEST FIVE FILMS's photo.
WEST FIVE FILMS

Dit is lekker lang naweek! Geniet 'n kraak vars Afrikaanse fliek, SONSKYN BEPERK om lekker te ontspan!

A soppy romantic Afrikaans film with a couple of bright sparks, Sonskyn Beperk has enough quirks to keep you watching through its awkward moments.
channel24.co.za
The film stars Anelle Bester and Neels Van Jaarsveld and centres itself on the current obsession the world has with craft beer...
screenafrica.com

Please read news24.com's article on Maynard Kraak, the directro and producer of Sonskyn Beperk.
http://www.news24.com/…/film-man-gets-his-just-rewards-film…

A successful local director and producer will be releasing his new South African romantic comedy drama, Sonskyn Beperk, this weekend.
news24.com

See Jennifer Sanasie's interview with Sonkyn Beperk's directro and producer, Maynard Kraak here:
https://www.youtube.com/watch?v=VW1RqKIH3IE

SA director and producer, Maynard Kraak's romantic-dramedy centres itself around the world's craft beer obsession...
screenafrica.com

Lees asseblief Afrikaanse Films se verslag oor Sonskyn Beperk se premier:
http://www.afrikaansefilms.co.za/…/sterre-skitter-by-premi%…

Donderdagaand, 25 Februarie 2016, het die première van Sonskyn Beperk plaasgevind by Ster-Kinekor Irene Village Mall.
afrikaansefilms.co.za
Sonskyn Beperk is ’n nuwe Afrikaanse romantiese dramedie wat op 11 Maart 2016 in teaters landwyd begin draai.
afrikaansefilms.co.za

Lees asseblief Maroela Media se verslag oor Sonskyn Beperk hier:
http://maroelamedia.co.za/…/bekendes-skitter-by-die-sonsky…/

Die nuwe Afrikaanse fliek, Sonskyn Beperk, vertel die storie van ’n vurige Anya wat ná drie jaar in New York terugkeer Suid-Afrika toe om haar pa by te staan en die ondergang van hul familieplaas te probeer voorkom.
maroelamedia.co.za

Kyk asseblief ons lokprent vir Sonskyn Beperk wat Vrydag, 11 Maart 2016 vrygestel word. DEEL met julle vriende as julle die lokprent geniet, en los asseblief kommentaar hier. Baie dankie almal.
https://www.youtube.com/watch?v=eco7qXQi9vE

Title: SUNSHINE LIMITED Genre: Romance Comedy Drama Director: MAYNARD KRAAK Writer: AMY JEPHTA and HANLI ROLFES Producer: MAYNARD KRAAK Language: AFRIKAANS a...
youtube.com

If you like (preferably love) Sonskyn Beperk's trailer. Please SHARE with your friends and ask them to do the same. The film releases 11 March 2016! Thank you.
https://www.youtube.com/watch?v=eco7qXQi9vE

Title: SUNSHINE LIMITED Genre: Romance Comedy Drama Director: MAYNARD KRAAK Writer: AMY JEPHTA and HANLI ROLFES Producer: MAYNARD KRAAK Language: AFRIKAANS a...
youtube.com

Laaste kans om 'n uitnodiging te wen na die Pretoria premiere van Sonskyn Beperk. Antwoord hierdie vraag: Wie is die vroulike hoofspeler in ons fliek?
https://www.youtube.com/watch?v=eco7qXQi9vE

Title: SUNSHINE LIMITED Genre: Romance Comedy Drama Director: MAYNARD KRAAK Writer: AMY JEPHTA and HANLI ROLFES Producer: MAYNARD KRAAK Language: AFRIKAANS a...
youtube.com

Ons het al twee paar uitnodigings na Sosnkyn Beperk se Pretoria premiere weggegee op West Five Films se blad. Hoekom volg julle ons ook nie, om kans te staan om 'n laaste uitnodiging te wen?

WEST FIVE FILMS's photo.
WEST FIVE FILMS

Magderi Marais, you are our winner of a double invite to Sonskyn Beperk's premiere. Please send us a private message with your email contact details.Congratulations!

Julle sal nuwe Afrikaanse musieksensasie, Brendan Peyper en sy liedjie Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie in WEST FIVE FILMS se nuwe fliek Sonskyn Beperk sien!
https://www.youtube.com/watch?v=Tg2Pwhrl1kU

Director: Christian Wolf Cinematographer: Johannes Schoutsen 1'st assistant Camera Day 1: Wilhelm Van Der Westhuizen 1'st assistant Camera Day 2: Dana Pretor...
youtube.com

Het julle Vrou Soek Boer geniet? Dan moet julle regiseur Maynard Kraak en WEST FIVE FILMS se nuwe fliek Sonskyn Beperk kyk. Gaan kyk asseblief die lokprent en DEEL met julle vriende. Baie dankie.
https://www.youtube.com/watch?v=eco7qXQi9vE

Title: SUNSHINE LIMITED Genre: Romance Comedy Drama Director: MAYNARD KRAAK Writer: AMY JEPHTA and HANLI ROLFES Producer: MAYNARD KRAAK Language: AFRIKAANS a...
youtube.com
Sonskyn Beperk is ’n nuwe Afrikaanse romantiese dramedie wat op 11 Maart 2016 in teaters landwyd begin draai.
afrikaansefilms.co.za
Laerskool Garsies added 5 new photos.

Nog 'n "famous" Garsie ontvang vanoggend haar Garsie-Oscar.
Anelle Bester, dogter van juff Agnes Bester, is 'n ou bekende op die SA silwerdoek. Ons het haar oo...k gesien in Binnelanders.
Eersdaags maak sy haar buiging in die hoofrol van die nuwe Afrikaanse fliek, "Sonskyn Beperk", saam met Neels van Jaarsveld. Dit begin op 11 Maart landswyd in teaters draai. Ons Garsies is so trots op jou Anelle en sien uit om die fliek te gaan sien. Sterkte met jou loopbaan verder. Ons weet dit is harde werk en Geloof wat jou daar bo gaan hou!

See More