Photos
Videos
"Net Net te Laat". Hierdie was een van my en my vocal coach Carle se eerste oorspronklike liedjies wat geskryf is. Bly een van my gunstelinge. Ek het dit by Laerskool Elarduspark gesing met hulle 11/11/11 dag. Die liefde darem....
9
6
Ek het weer die voorreg gehad om saam met my ma se koor te sing - baie special vir my. Om te dink ek het ook jare gelede in hierdie koor gesing - awesome!!!! Die lied is "Testify to love" Video is geneem en vervaardig deur Jurie Kruger van Cool Music Productions.
49
10
Rehearse saam met Bongi van Idols vir die Farmer of the Year Awards by Kyalami se Theatre on the Track Vrydagaand. Ons is die kunstenaars vir die aand. Ek is baie dankbaar en opgewonde. Whoop whoop!
9
1
Posts
SEP8
Fri 3:00 PM UTC+02Laerskool ElardusparkPretoria, South Africa
56 people went

Ek doen die voorprogram vir Bobby by ons fees. Christiaan Kritzinger en Armand Joubert gaan ook onder andere optree. Ek het ook die voorreg om weer vir Bobby Backing Vocals te doen.

SEP8
Fri 3:00 PM UTC+02Laerskool ElardusparkPretoria, South Africa
56 people went
Posts
Chrisna de Bruin updated their cover photo.
Image may contain: one or more people, people on stage and text

Hallo almal. Asb gaan stem vir my as die nuwe SARIE Voorbladgesig. Dit sal die grootste voorreg wees vir my. Dankie vir julle ondersteuning en liefde🌼

Is ek SARIE se volgende Voorbladgesig?
voorbladgesig.sarie.com

Ons bly maar trots op Chrisna. Hierdie was haar heel 1ste liedjie van André Swiegers wat sy as kontemporêre liedjie gesing het - baie na aan haar hart.

Chrisna de Bruin performing Blou at Prosound Studios Venue
youtube.com
APR29
Apr 29, 2017 - May 1, 2017Cullifest!Cullinan, South Africa
147 people went

"He came so we may have life and have it to the full" - John 10:10
Hoop almal van julle het 'n geseënde Paasnaweek. Ervaar die Here se goedheid in jou lewe, nie net vandag nie, maar elke dag wat jy die pad saam met Hom stap.
Blessings🌼

No automatic alt text available.
No automatic alt text available.
Chrisna de Bruin shared a memory.

Goeie memories!

It looks like you may be having problems playing this video. If so, please try restarting your browser.
Close
177 Views
177 Views
177 Views

Ek, Chrisna de Bruin, is beskikbaar as sangeres vir Fondsinsamelings, feeste, troues, korporatiewe geleenthede, damesdae ens. Vir meer inligting, CV, kontakbesonderhede asook demo's, besoek gerus my webtuiste: www.chrisna.co.za
Ek verskaf ook my eie klank vir middelmatige groot geleenthede.

I, Chrisna De Brown, is available as singer for fundraising, banquets, weddings, corporate events, damesdae etc. For more information, CV, contact information as well as demo's, please visit my website: www.chrisna.co.za I also provide my own sound for middelmatige great events.
Translated
Image may contain: 1 person, text
It looks like you may be having problems playing this video. If so, please try restarting your browser.
Close
116 Views
116 Views
Hanneline de Bruin posted a video to her timeline.
It looks like you may be having problems playing this video. If so, please try restarting your browser.
Close
59 Views
59 Views
Hanneline de Bruin posted a video to her timeline.
It looks like you may be having problems playing this video. If so, please try restarting your browser.
Close
187 Views
187 Views
Hanneline de Bruin

Dankie Retha vir die videotjies! Chrisna het by Corporate funksie van Graan SA se boer van die jaar opgetree saam met Bongi. Wat ñ voorreg en seën!

Oppad Ini-Mis Fees toe in Ermelo vir my volgende show. Vir die mense wat in die omgewing is...kom sê bietjie hallo

Chrisna de Bruin updated their cover photo.
Image may contain: 2 people, text
Chrisna de Bruin updated their cover photo.
Image may contain: 1 person, closeup

Grain SA Awards Ceremony. What a privilege to be a performer infront of South Africa's top grain producers last night! One of many to come! Die Here weet net wanneer om 'n deur oop te maak en wanneer om 'n deur toe te maak! So geseënd ??#GSAAwards2016