News Feed

‘My brush with evil’
There may have been another man linked to one of South Africa’s most reviled serial killers, Gert van Rooyen.
‪#‎DieOntwaking‬

Rekord's photo.
Rekord
16 hrs

NATIONAL NEWS: ‘My brush with evil’

There may have been another man linked to one of South Africa’s most reviled serial killers, Gert van Rooyen. More here > http://bit.ly/1OSvd4T

Hi everyone. we are looking for entries and sponsors for this years Indie Karoo Film Festival in Prince Albert. So if you own a camera, shoot a movie, if you own a movie enter and if you have cash, prizes or services.....pls contact us either on
http://www.indiekaroofilmfestival.com
or
https://www.facebook.com/Indie-Karoo-Film-Festival-1630021…/
or...
023 5411 563.

See More
Indie Karoo Film Festival. An inspiration festival for independent film makers.
indiekaroofilmfestival.com

Wat 'n inspirerende storie ! Chivago dit was fantasties om jou in die film te gehad het !

Die Ontwaking's photo.

Akteurs Juanita De Villiers en Jaco Muller het in die kykNET#JAM ateljee gekuier. Kyk die episode Saterdag om 20h00.

Die Ontwaking's photo.
Die Ontwaking's photo.

Goeie nuus vir almal in Upington! ‪#‎DieOntwaking‬ gaan van hierdie
môre af by Ster Kalahari draai.

Ons hoop om die film na nog van die kleiner teaters toe ook te kan bring.

Die Ontwaking's photo.

Soek jy iets om die naweek te doen - gaan kyk ‪#‎DieOntwaking‬ !

https://www.youtube.com/watch?v=yLX3z7PTpuQ

In Fliekteatesr 26 Februarie 2016
youtube.com

Akteurs @Gys de villiers en @Morne Visser vertel jou hoekom jy ‪#‎DieOntwaking‬ hierdie naweek moet gaan kyk! ‪#‎TansInFliekteaters‬

Posted by Die Ontwaking
847 Views
847 Views

Kyk Bravo! (kykNET) - hulle het by Gerard Rudolf gaan kuier en was ook by die Premiere ! Donderdagaand, 3 Maart net op kykNET .

Posted by Bravo! (kykNET)
597 Views
597 Views
Bravo! (kykNET)

Hallo Bravo-vriende!

Hoop julle het 'n goeie naweek gehad?

Donderdagaand, 3 Maart 2016, se program lyk so:

...

Bravo is verfilm by die Centurion Lake-hotel.

Ons begin met ’n kuier saam met Minki van der Westhuizen, haar ma en nog twee bekende gaste.
Maak ’n draai by die KKNK se bekendstelling vir 2016.
En die akteur Gerard Rudolf praat met ons oor sy loopbaan en die nuwe fliek, DIE ONTWAKING.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 3 Maart 2016, om 20:00 (kykNET) en Vrydag, 4 Maart 2016 om 17:30 (kykNET NOU!) net op BRAVO!

Sterkte vir die week wat voorlê!

See More

NOU in fliekteaters. 'Like' en 'share' die plasing, en staan 'n kans on een van 3 getekende boeke van die film te wen saam met Praat Afrikaans
Wenners sal aangekondig word op die 11de Maart.

Praat Afrikaans's photo.
Praat Afrikaans with Gys De Villiers and 4 others.

Die Ontwaking film NOU in fliekteaters!
'Share' en 'like' die plasing en staan 'n kans om een van 3 boeke van die film te wen.
Wenners sal teen Vrydag die 11de Maart aangekondig word.

Praat Afrikaans's photo.
Praat Afrikaans with Gys De Villiers and 4 others.

Die Ontwaking film NOU in fliekteaters!
'Share' en 'like' die plasing en staan 'n kans om een van 3 boeke van die film te wen.
Wenners sal teen Vrydag die 11de Maart aangekondig word.

If you ever wonder what Silence of the Lambs meets Psycho would be like in Afrikaans, you’ll like this!
‪#‎DieOntwaking‬ ‪#‎NouInFliekTeaters‬

http://www.iol.co.za/…/m…/movie-review-die-ontwaking-1990211

Killer flick makes blood run cold
iol.co.za

Juanita De Villiers en Armand Aucamp is op die nuutste Vrouekeur voorblad ! Moeinie hulle nou saam in ‪#‎DieOntwaking‬ misloop nie - nou in fliekteaters!

Die Ontwaking's photo.

Die Ontwaking film, het julle dit al gaan kyk??
As nie, en jy wil meer weet, lees hierdie artikel!
http://www.bizcommunity.com/Article/196/427/141429.html

Daniel Dercksen shares a few thoughts with Die Ontwaking producer, writer and director Johnny Breedt.
bizcommunity.com

Killer flick makes the blood run cold. 3/5. Thanks Cape Argus !
‪#‎DieOntwaking‬. Now showing. Afrikaans with English subtitles.

Die Ontwaking's photo.

Die Burger gee # DieOntwaking 3/5!

Die Ontwaking's photo.

Die Ontwaking film in fliekteaters 26 Feb.
Gebaseer op 'n ware verhaal. Die boek is geskryf deur Chris Karsten.
Bespreek jou kaartjies nou by www.sterkinekor.com en ook www.numetro.com

36K Views

Die maak van 'n Monster !
Moet nie ‪#‎DieOntwaking‬ mis nie - van vandag in fliekteaters !

Posted by Die Ontwaking
1,384 Views
1.3K Views

Die Ontwaking Film in fliekteaters VANDAG 26 FEB.
Loer na ons Premier se photo's hieronder te danke aan
Pieter Kuhn.

Pieter kuhn Photography added 13 new photos to the album: Die Ontwaking Premiere.

Die Ontwaking klein maar intieme screening

‪#‎DieOntwaking‬ begin vandag in die volgende fliekteaters landswyd te speel! Sien julle by die movies!

Die Ontwaking's photo.