News Feed

Wou jy nog altyd in ‘n film wees? Woon jy in die Vaaldriehoek?
The Film Factory is opsoek na mense (van enige ouderdom) wat graag ekstras wil wees.
Stuur jou naam, eposadres en kontaknommer saam met ‘n onlangse vollengte foto na virdievoels2016@gmail.com
Vir die Voëls film Bakgat Flieks

Hoofmeisie's photo.

Langenhoven het lank terug gesê: Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het.

Kom verwarm ons harte met jou ware liefdesverhaal!
‪#‎liefde‬

...

Stuur ‘n boodskap na virdievoels2016@gmail.com vir meer inligting. ‪#‎VDV2016‬ Vir die Voëls film Bakgat Flieks

See More
Hoofmeisie's photo.

Wou jy nog altyd in ‘n film wees? Woon jy in die Vaaldriehoek?
The Film Factory is opsoek na mense (van enige ouderdom) wat graag ekstras wil wees.
Stuur jou naam, eposadres en kontaknommer saam met ‘n onlangse vollengte foto na virdievoels2016@gmail.com
Vir die Voëls film Bakgat Flieks

Hoofmeisie's photo.
Hoofmeisie's photo.
Hoofmeisie's photo.
Hoofmeisie's photo.

The Film Factory is opsoek na 'n student wat onlangs gegradueer het in enige relevante dissipline, met 'n passie vir bemarking en 'n enorme liefde vir die filmbedryf, om by ons digitale bemarkingspan aan te sluit!

Kontak ons vir meer inligting of om aansoek te doen: gerda@thefilmfactory.co.za

Hoofmeisie's photo.

Langenhoven het lank terug gesê: Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het.

Kom verwarm ons harte met jou ware liefdesverhaal! ‪#‎liefde‬

Stuur ‘n boodskap na virdievoels2016@gmail.com vir meer inligting. ‪#‎virdievoels2016‬ ‪#‎VDV2016‬

Hoofmeisie's photo.

Jou Romeo Film is nou klaar verfilm! kyk wat die laaste week op die filmstel gebeur het en neem deel aan die laaste ‪#‎skiekompetisie‬ op hulle blad om 5 DVDs te wen. ‪#‎wen‬ ‪#‎Ondersteunplaaslik‬

Jou Romeo Film added 5 new photos to the album: #Skietkompetisie - week 5 — with Ruan Wessels.

WEN met die laaste ‪#‎skiekompetisie‬!!
Die laaste week op ‪#‎JouRomeo‬ se stel was vetpret! Kyk na die foto's van week 5 en neem deel aan ons laaste ‪#‎skietko...mpetisie‬
"Tag" 'n ‪#‎nuwevriend‬ vir elkeen van die 5 foto's in jou "comment" en gebruik #skietkompetisie ("tag" dus 5 nuwe vriende in jou comment).
Jy is dalk die gelukkige wenner van 'n DVD-pakket met 5 Afrikaanse DVD's in.
‪#‎Laasteweekvanskiet‬ #JouRomeo ‪#‎InTeaters23Des2016‬

See More
Hoofmeisie updated their cover photo.
Hoofmeisie's photo.

SEWENTIGS Suid-Afrika: Vertel ons in die kommentaar wat julle alles kan onthou!

Ons is ook opsoek na foto's, tydskrifte en ander gedenkwaardighede uit die sewentigs!

Stuur asseblief foto's en jou kontakbesonderhede na: virdievoels2016@gmail.com

... See More
Hoofmeisie's photo.

Wou jy nog altyd in 'n rolprent wees? HIER IS JOU KANS! Boonop kan jy 'n DVD-BOX SET wen.

The Film Factory is huidiglik besig met 'n romantiese komedie, Jou Romeo, en is opsoek na vrywillige EKSTRAS.

Indien jy belangstel stuur jou NAAM, NOMMER en E-POSADRES na jou.romeo2016@gmail.com. Die DVD-Box set WENNER sal 7 Mei aangekondig word.

... See More
Hoofmeisie's photo.

Is jy nogsteeds opsoek na jou VIR ALTYD?
Hy/sy wag dalk vir jou by die flieks ... maak seker jy bespreek nou jou kaartjie by:
Ster Kinekor: http://bit.ly/1QST1EN
NuMetro: http://bit.ly/20QwdZ6 ‪#‎DankieVirAlmalSeOndersteuning‬

Bakgat Flieks's photo.
Bakgat Flieks

Is jy nogsteeds opsoek na jou VIR ALTYD?
Hy/sy wag dalk vir jou by die flieks ... maak seker jy bespreek nou jou kaartjie by:
Ster Kinekor: http://bit.ly/1QST1EN
NuMetro: http://bit.ly/20QwdZ6
‪#‎DankieVirAlmalSeOndersteuning‬

The Film Factory is trots om Vir Altyd na die groot skerm te bring! As Vir Altyd deel van jou Valentynsdag planne is maak seker om te bespreek, teaters raak reeds vinnig vol!

http://www.sterkinekor.com/#/info/7858/Vir%20Altyd/

https://www.numetro.co.za/#/movie/3369

Ster-Kinekor Theatres is the largest cinema exhibitor in South Africa with 31 Ster-Kinekor Junction value cinemas and 16 Ster-Kinekor Classic cinemas countrywide with over 400 screens and 60,000 seats.
sterkinekor.com

Die rolprent Vaselinetjie is gebaseer op Anoeschka von Meck se bekroonde jeugboek met dieselfde titel.

Die film gaan oor Vaselinetjie (Helena) Bosman wat by haar liefdevolle ouma en oupa in 'n klein dorpie in die Noord-Kaap grootword maar op 10-jarige ouderdom word sy egter na 'n weeshuis in Gauteng gestuur – omdat sy wit is en nie haar bruin ouma en oupa se regte kleinkind is nie.

Dit is 1993, Suid Afrika staan op die drumpel van onherroeplike verandering en soos die land ve...rander so ook word Vaselinetjie ’n jong vrou.

Vaselinetjie is 'n kontroversiële film oor die soeke na identiteit en oor die lang pad van grootword.

Die oudisies skop af in Johannesburg, 16, 17 en 18 Februarie 2016.

‪#‎VaselinetjieSoektog‬ The Film Factory

See More
Hoofmeisie's photo.

VASELINETJIE SE NASIONALE SOEKTOG BEGIN !
‪#‎VaselinetjieSoektog‬
Die filmspan spring eersdaags weg met ’n nasionale soektog na die hoof-akteurs om die karakters te vertolk.
Ons nooi alle dogters tussen die ouderdomme van 7 – 22 jaar na die oudisies asook seuns tussen die ouderdomme van 10 – 13 jaar en 16 – 22 jaar (wat lig van gelaat is en donker hare het).
Die oudisies is soos volg:...
Johannesburg: 16, 17 en 18 Februarie 2016
Plek: The Film Factory, Northcliff Atrium, 189 Beyers Naudé Rylaan, Northcliff
Kaapstad: 26 en 27 Februarie 2016
Noord-Kaap
Upington: 1 Maart 2016
Springbok: 2 Maart 2016
Calvinia: 3 Maart 2016
Kontak ons by vaselinetjiefilm@gmail.com vir meer inligting.

See More
Vaselinetjie's photo.
Vaselinetjie

VASELINETJIE SE NASIONALE SOEKTOG BEGIN !
‪#‎VaselinetjieSoektog‬
Die filmspan spring eersdaags weg met ’n nasionale soektog na die hoof-akteurs om die karakt...ers te vertolk.

Ons nooi alle dogters tussen die ouderdomme van 7 – 22 jaar na die oudisies asook seuns tussen die ouderdomme van 10 – 13 jaar en 16 – 22 jaar (wat lig van gelaat is en donker hare het).

Die oudisies is soos volg:

Johannesburg: 16, 17 en 18 Feburarie 2016
Plek: The Film Factory, Northcliff Atrium, 189 Beyers Naudé Rylaan, Northcliff

Kaapstad: 26 en 27 Februarie 2016

Noord-Kaap
Upington: 1 Maart 2016
Springbok: 2 Maart 2016
Calvinia: 3 Maart 2016

Kontak ons via epos vir meer inligting:
vaselinetjiefilm@gmail.com

See More

Het jy sprokiesverhale gelees toe jy klein was? En glo jy aan 'n gelukkige einde? Hoor wat sê die VIR ALTYD-akteurs hieroor.


‪#‎bookingsNOWopen‬ ‪#‎BesprekingsNouOop‬ ‪#‎12Feb2016‬
https://www.youtube.com/watch?v=7AtUB5OjLjE

Het jy sprokiesverhale gelees toe jy klein was? En glo jy in die gelukkige einde? Hoor wat sê die VIR ALTYD-akteurs hieroor.
youtube.com

DIE WAG IS VERBY!
Besprekings is nou OOP vir die 12de Februarie landswyd! Volg hierdie skakels om by jou naaste teater te bespreek vir Vir Altyd Film!
Ster Kinekor- http://bit.ly/1QST1EN
Nu Metro- http://bit.ly/1JZW2BR
‪#‎VirAltyd‬ ‪#‎12Feb2016‬

Vir Altyd Film's photo.
Vir Altyd Film

DIE WAG IS VERBY!
Besprekings is nou OOP vir die 12de Februarie landswyd! Volg hierdie skakels om by jou naaste teater te bespreek!
Ster Kinekor- http://bit.ly.../1QST1EN
Nu Metro- http://bit.ly/1JZW2BR
‪#‎VirAltyd‬ ‪#‎12Feb2016‬ Ster Kinekor Entertainment Donnalee Roberts Ivan Botha Nu Metro

See More

Ivan Botha en Donnalee Roberts Artist nooi al die pragtige dames persoonlik uit na die EERSTE & EKSLUSIEWE Ster Kinekor Entertainment en kykNET ‪#‎Damesaand‬ op 3 Februarie. Dit word by 7 verskillende teaters landswyd aangebied. Volg hierdie skakel en boek sommer dadelik by die teater naaste aan jou: http://bit.ly/1QST1EN
Maak jouself gereed vir 'n aand van bederf wat jy VIR ALTYD sal onthou! ‪#‎VirAltyd‬ ‪#‎3Feb2016‬ #Damesaand Placecol Fresh Beauty Imbalie Beauty

Posted by Vir Altyd Film
4,414 Views
4,414 Views
Vir Altyd Film

Ivan Botha & Donnalee Roberts nooi al die pragtige dames persoonlik uit na die EERSTE & EKSLUSIEWE Ster-Kinekor Theatres en kykNET DAMESAAND op 3Februarie. Dit ...word by 7 verskillende teaters landswyd aangebied. Volg hierdie skakel en beskpreek dadelik by die teater naaste aan jou: http://bit.ly/1QST1EN
Maak jouself gereed vir 'n aand van bederf wat jy VIR ALTYD sal onthou! ‪#‎VirAltyd‬ ‪#‎3Feb2016‬ ‪#‎Damesaand‬ Placecol Fresh Beauty Imbalie Beauty

See More

Baie geluk aan Marilie! Sy wen 'n dubbelkaartjie na die Vir Altyd Film premiere in die Kaap. En as jy in Klerksdorp of Potchefstroom woon kan jy reeds HIERDIE naweek VIR ALTYD gaan kyk: http://www.sterkinekor.mobi/movie/7858/vir-altyd…
Vir Altyd | Ster Kinekor
Starring: Ivan Botha, Elize Cawood, Dirk Stoltz, Andre Jacobs, Donnalee Roberts ,

Baie geluk aan Marilie! Sy wen 'n dubbelkaartjie na die Vir Altyd Film premiere in die Kaap. En as jy in Klerksdorp of Potchefstroom woon kan jy reeds HIERDIE naweek VIR ALTYD gaan kyk: http://www.sterkinekor.mobi/movie/7858/vir-altyd…

Starring: Ivan Botha, Elize Cawood, Dirk Stoltz, Andre Jacobs, Donnalee Roberts , Helene Truter, Sans Moonsamy, Lare Birk, Andre Stolz, Illse Roos, Wilson Dunster, Dierdre Wolhuter, Stiaan Smith, Geon Nel
sterkinekor.mobi

Volg die skakel vir bekoorlike oomblikke agter-die-skerms van Vir Altyd Film se verfilming in die Paarl en Mauritius. Bakgat Flieks The Film Factory
https://www.youtube.com/watch?v=PYasVZ6DFZE

Die volledige 7 minute agter-die-skerms-video kyk na die verfilming van VIR ALTYD met heerlike oomblikke en herinneringe aan indrukwekkende filmstelle in die...
youtube.com

Hier is jou laaste kans om die ‪#‎Veaudry‬ ‪#‎MyCurl‬ te wen!
Vertel vir ons van jou gunsteling somer-oomblik en staan 'n kans om die krultang te wen wat gesorg het vir Nina (Donnalee Roberts) se mooi krulle in Vir Altyd Film.

Leer solank hier hoe om dit te gebruik: http://bit.ly/1ZNYFO7
‪#‎Wen‬ Veaudry International #MyCURL SARIE Tydskrif

Vir Altyd Film's photo.
Vir Altyd Film's photo.
Vir Altyd Film added 2 new photos.

Hier is jou laaste kan om die ‪#‎Veaudry‬ ‪#‎MyCurl‬ te wen!!
Vertel vir ons van jou gunsteling somer-oomblik en staan 'n kans om die krultang te wen wat gesorg... het vir Nina (Donnalee Roberts) se mooi krulle in VIR ALTYD.
Leer solank hier hoe om dit te gebruik: http://bit.ly/1ZNYFO7
‪#‎Wen‬ Veaudry International #MyCURL SARIE Tydskrif

See More

" 'n Paw Paw Vir My Darling" vir die derde week nog in die Top 10 films by die loket! Met meer as 65 000 mense wat die film al gesien het. Dinsdag aan is fliekaand!!!

https://youtu.be/aQ1WYFFGZYk

’n Pawpaw vir my Darling is ’n verhaal van humor, patos en vlymskerp sosiale kommentaar op die lewe van ’n Damnville-familie.
youtube.com