Photos
Posts

Dankie aan almal wat CD's bestel het... byna alles het uitverkoop! Nou is daar nog net 'n klompie "Liewe Ma" "Stil Verby"; "Vertrou Net en Glo"; "Spring Bobbejaantjie" en boeke oor...

Thanks to everyone who ordered cds... near everything has sold out! Now there's just a cash " dear mother " " quiet over "; " just trust and believe "; " jump bobbejaantjie " and books about...
Translated
Posts
Buy the Jurie Els - 20 Goue Treffers (cd) online from Takealot. Many ways to pay. We offer fast, reliable delivery to your door.
takealot.com

Toe ek in 2004 vir Sias de Kock gevra het om die musiekvideo van "Liewe Pa" te vervaardig, was my pa al baie jare oorlede. Ek het die lirieke van die liedjie vir my pa uit my hart geskryf en ek glo diè wat bereid was om te luister, kon dit hoor. Ek het geweet die video moes uitbeeld wat die woorde sê en ek het geglo net Sias sou dit kon doen. My ma se neef Hendrik Odendaal (beter bekend as "Bossie" in die Vrede omgewing) het ons toegelaat om sy plaas te gebruik vir die dag se... filmwerk en sy perdekar en perde is ook ingespan as "ekstras". Sias en ek het Bossie gebruik as die pa in die video, sonder dat hy dit besef het want die voorwaarde was dat ons hom nie mag afneem nie. Die resultaat was baie suksesvol en Bossie het ons vergewe. "Liewe Pa" is in 2005 genomineer vir 'n Geraas-toekenning as liedjie van die jaar saam met 2 ander Afrikaanse treffers. Steve Hofmeyr het verdien om te wen met "Pampoen" en hy het. Ek was baie in my skik met my nominasie. Gister het my sussie Pauline laat weet Bossie is oorlede. 'n Groot man is weg uit ons lewe en ons gaan hom baie mis. Ek hoop "Liewe Pa" beteken in hierdie tyd iets vir sy kinders en geliefdes... Ek glo Bossie rus in vrede in Vrede...
https://youtu.be/HPujy3XoGyM

See More
One of Jurie Els's greatest hits, available on the double CD "40 Goue Treffers: Dankie Suid-Afrika" which is no longer available from music stores in South A...
youtube.com

Vir diegene wat nog soek na my jongste CD, dis nou ook beskikbaar by Takealot (die ou Kalahari.com) teen slegs R39. Hier is die link:
http://www.takealot.com/jurie-els-20-goue-tref…/PLID40363647

Dis altyd vir my so vreemd dat mense wat wil kla, vinnig die pen opneem en skryf maar dit gebeur so selde dat mense bereid is om 'n paar minute van hulle tyd af te staan om dankie te sê vir iets waarmee hulle tevrede is. As julle hou van die artikel oor ons gesin in Huisgenoot van 2 Februarie, doen asb. die moeite en stuur 'n epos aan hulle briewekolom... anders gaan dit net weer die ou suurpruime wees wie se stemme gehoor gaan word! Ek is altyd dankbaar as daar 'n brug gebou word so hierdie artikel van Pieter Van Zyl beteken vir my meer as wat julle ooit kan weet! Dankie ook aan Reimerd Mostert vir jou pragtige foto's, jy en Etta Smith Mostert ken ons harte en dit WYS in die foto's!

It's always me so strange that people who want to complain, fast the pen record and write but it happens so rarely that people are willing to take a few minutes of their time to stand thank you for something they are satisfied. If you like the article about our family in huisgenoot of 2 February, please do. The hassle and sends an author to their briewekolom... otherwise it just goes back to be the old suurpruime whose voices are going to be heard! I am always grateful if there is a bridge built so this article of Dave Van Zyl means me more than you can ever know! Thanks also to reimerd mostert for your beautiful photos, you and Etta Smith mostert know our hearts and show it in the photos!
Translated
Image may contain: 4 people, people smiling, people sitting, shoes, outdoor and nature

Hierdie week in Huisgenoot is daar 'n 3 bladsy foto-artikel oor ons lewe in Nieu-Seeland. Baie dankie aan die joernalis Pieter Van Zyl vir die mooi en akkurate artikel en aan Reimerd Mostert vir die ongelooflike mooi foto's!! Ek het die voorblad probeer "share" maar dit was onsuksesvol so kyk maar net vir Huisgenoot van 2 Februarie 2017...

Image may contain: one or more people, people standing, ocean, sky, child, outdoor, water and nature

As jy graag wil sien hoe dit met ons in NS gaan en hoe ek, Hes en die kinders deesdae lyk, hou 'n paar rand gereed as jy CNA, kafee of supermark toe gaan. Huisgenoot plaas in hulle jongste uitgawe (2 Februarie) n pragtige foto-artikel oor ons! Ek vertel julle binnekort meer!!!!!!!!!!!

If you'd like to see how it goes with us in ns and how I, hes and the kids these days, keep some edge ready if you're CNA, cafe or supermarket. Huisgenoot puts in their latest edition (2 February) a beautiful photo article about us! I tell you soon more!!!!!!!!!!!
Translated
Jurie Els shared their photo.

Nou beskikbaar by Musica en hier:
http://www.loot.co.za/…/jurie-els-20-goue-tr…/hctk-3397-g480

Image may contain: 1 person, smiling
Jurie Els updated their profile picture.

Dankie vir julle terugvoer. Dis vir my belangrik want ek wil graag weet wat julle REGTIG van hierdie samestelling dink. Na my mening is dit 'n CD wat regtig my ...hart en siel wys. Ek het al die jare probeer om liedjies te sing met lirieke wat iets beteken en wat tydlose melodieë het. Ek moet net hulde bring aan liedjieskrywers soos Johan Groenewald , Johan Stemmet en Ruben Lennox en hulle bedank en prys vir die ongelooflike bydrae wat hulle tot die SA musiekskatkis gemaak het!! Uiteindelik is "Sê My Waar Ek Jou Kan Kry", "My Duiwe Broei Nog in die Dak" en 'n hele paar ander van my "skaars" opnames darem nou op een van my CD's in die handel beskikbaar!! Ek hoop daar gaan 'n paar van hierdie CD's in jou vriende en familie se kerskouse beland... Laat weet gerus!!! Beskikbaar by Musica, Look and Listen, Music4U, Top CD, Music Moods en Super CD teen ongeveer R59.95.

See More

Goeie nuus! Ek sien Musica het hierdie een op hulle rakke! As jy dit nie op die rak kry nie, vra by die toonbank want dis op hulle sisteem en hulle kan dit vinnig vir jou van 'n ander tak af "trek"!!

Good news! I see musica have this one on their shelves! If you don't get it on the rack, ask at the counter because it's on their system and they can quickly get it off for you from another branch "draw"!!
Translated
Image may contain: 1 person, smiling

Ek is seker almal van julle onthou nog vir Andre J Coetzee wat jare lank RSG Country aangebied het op Saterdagaande? Hy is nou by Alltimeradio en kyk net hier... ek en Alan Garrity is nr 1 op hulle Top 10. Luister gerus saam en as julle ons daar wil hou, onthou om te stem!!!

No automatic alt text available.
Top 10 - www.all-timeradio.com

Top 10 Uitslae vir Vrydagaand 07.10.2016 op www.all-timeradio.com:-
1) Beach House in the Blue Mountains - Alan Garrity & Jurie Els
2) Roep na my - DeWet Meiri...ng Fanpage
3) Tiki Ma Yo-Yo - Edian Barnard Stille Runaway
4) Se my hoe - KayCee Singer
5) More is te laat - Hann3s
6) Dansvloer Liefde - Desmond Wells
7) Thats me - Frik Prinsloo
8) Laaste kans - Jan Rhaap
9) My meisiekind - Theresa Le Roux Stille Runaway
10) As musiek groen was - Petra

Stem vir jou gunsteling song hier (kliek op link en stem by message opsie)
https://www.facebook.com/top10alltimeradio/… -
luister na Oggend Rendezvous #all-timeradio.com van Maandag tot Vrydag 09h00 tot 12h00 om na nuwe inskrywings te luister. Onthou om op Kuier-tyd All-Timeradio Vrydagaand 20h00 in te skakel en na die Top 10 vir die week te luister.

See More

Binnekort gaan ek my NOV/DES SA toer se datums en plekke hier aankondig. Ek gaan net 12 winkelsentrumpromosies in SA doen en dit sal heel moonlik my laaste promosietoer wees. Hoop ek sien julle almal daar!!

Vir my ma Tiny Els (28 Julie 1926 - 14 Julie 2016). Hoe sê mens dankie? https://youtu.be/_Q2WHb0_P0M

'n Liedjie vir almal wat iemand spesiaal verloor het... "Share" dit asb. as jy iemand ken wat troos nodig het.
youtube.com

Dankie aan al die moeders, spesiaal vir myne ook...

https://youtu.be/fOiknDplgzA

Hierdie Saterdag die 12de Maart sing ek iewers tussen 1:20 en 3nm by die groot Cairo to Cape Town Fees in Browns Bay. Ek het ook 'n CD, DVD en plaatstalletjie (LANGSPEELPLATE!!) reg langs die verhoog. Kom koop gerus bietjie Afrikaanse / Suid-Afrikaanse musiek, flieks en TV-reekse!! Wanneer ek op die verhoog is, sal my jong assistent julle help by die tafel. Is sy nie pragtig nie?

Image may contain: 1 person, standing, shoes, hat, tree and outdoor

Voorspoed vir die nuwe jaar en baie dankie vir julle vriendskap en ondersteuning in 2015!

Image may contain: one or more people
Jurie Els updated their profile picture.

Dankie vir julle terugvoer. Dis vir my belangrik want ek wil graag weet wat julle REGTIG van hierdie samestelling dink. Na my mening is dit 'n CD wat regtig my hart en siel wys. Ek het al die jare probeer om liedjies te sing met lirieke wat iets beteken en wat tydlose melodieë het. Ek moet net hulde bring aan liedjieskrywers soos Johan Groenewald , Johan Stemmet en Ruben Lennox en hulle bedank en prys vir die ongelooflike bydrae wat hulle tot die SA musiekskatkis gemaak het!!... Uiteindelik is "Sê My Waar Ek Jou Kan Kry", "My Duiwe Broei Nog in die Dak" en 'n hele paar ander van my "skaars" opnames darem nou op een van my CD's in die handel beskikbaar!! Ek hoop daar gaan 'n paar van hierdie CD's in jou vriende en familie se kerskouse beland... Laat weet gerus!!! Beskikbaar by Musica, Look and Listen, Music4U, Top CD, Music Moods en Super CD teen ongeveer R59.95.

See More
Image may contain: 1 person, smiling