News Feed

Molly en Wors updated their cover photo.
Molly en Wors's photo.
Molly en Wors added a new photo.
Molly en Wors's photo.
Molly en Wors added a new photo.
Molly en Wors's photo.

(Net vir die grap!) - KykNET het nuwe vuil reeks op TV! Die voorlopige schedule is soos volg:
16h00 - Sop nat sussie
17h00 - Willie Rosa
18h00 - Molly Het 'n Wors
19h00 - Vroetel met Freek...
20h00 - Stoot vir Stoot
21h00 - 7de Slet
22h00 - Boer Soek 'n Hoer
23h00 - Binnebouders
24h00 - Egoli plek met goue horing
01h00 - Dis Hoe sy buk met Steve
02h00 - Plek van die Draadtrekkers
03h00 - Vet Parra Paleis

See More

Te Danke aan kykNET wat die bladsy ondersteun!

Net 'n ietsie om te kyk! En te lag!

Blapsie klop aan vir raad by Molly want sy voel sy gaan haar twee boyfriends verloor.
youtube.com

Yes yes!! Nuwe reeks begin vanaand!! 20:00, net op kykNET! JOU ROWWE BLIKSEM!!

Nuwe reeks begin 3 Okt peeps!

Ons is 'back in action' met ons nuwe reeks wat die 26ste September begin! Hoop julle almal tune in!

Wie van julle het Stoute Boudjies gekyk?

Laaste episode vanaand! Almal beter kyk! Geniet smile emoticon

Check hom Vaatjie in sy Speedo met sy mielie in sy hand en dra sy Crocs! Geniet!

Music video filmed by BLIXEM PRODUCTIONS on a Sony EX1 camera
gdata.youtube.com

Moenie more aand uit mis nie 8 uur op Kyknet!! Wors: Waka waka Eh eh! Molly: My hips don't lie!

Waka waka eh eh!! Skud jou biscuit!!

Ouma is terug!! Hardloop Molly!?

Daai flippen Hardus Vogel!!

Jou ROWWE Bliksem!!

Molly en Wors op Donderdag! Moenie uit miss nie!!

Molly en Wors op Donderdag!! Moenie vergeet nie!! Gaan snaaks wees!! smile emoticon

Wooohoo!!! 20 000 fans!!!! Awesome moenie vergeet om Molly en Wors op Donderdag te kyk nie!! 20:00 tot 20:30. Moet nie uit miss nie!!