Nuwe film van Bosbok Ses Films oppad!
http://www.channel24.co.za/…/afrikaansindian-love-story-set…
- Gaan kyk asb na die band https://m.youtube.com/#/channel/UC-4PVnLzlufXVwibcVcvkUg
- As jy jou musiek oor Nokia MixRadio koop. Die sound track is daar oo...k beskikbaar: http://www.mixrad.io/za/en/products/various-artists/musiek-vir-die-agtergrond-original-motion-picture-soundtrack/55503815/?OQS=404%253bhttp%253a%252f%252flnq.in%253a80%252faz%252f3wMo%252f%253futm_source%3dSilverstoneCIS%26utm_medium%3demail%26utm_term%3dNewsletterLink%26utm_campaign%3dE-BCE-Generic-012214-MusicMailer-Week04%26utm_content%3d&LNQLID=10980367&LNQ2P=0&MUID=0&cid=&%3futm_source=SilverstoneCIS&utm_medium=email&utm_term=NewsletterLink&utm_campaign=E-BCE-Generic-012214-MusicMailer-Week04&utm_content= See More
News Feed
Musiek vir die Agtergrond shared Sallas de Jager's post.

Musiek vir die Agtergrond vanaand op TV (KYKNET 144) na die rugby! Geniet hom. Lizelle de Klerk John-Henry Opperman Piet de Jager Brumilda Van Rensburg
Sondag 7 Maart 2015 op KykNET (Channel 144) see link for more details!
http://kyknet.dstv.com/20…/…/03/musiek-vir-die-agtergrond-2/
Musiek vir die Agtergrond shared a link.
Musiek vir die Agtergrond shared ONStv's post.
Vir julle vrinne oor die water!
Ons NUUTSTE Nuusbrief gaan hierdie week uitgaan aan almal op ons poslys. As jy nog nie geregistreer het nie, is dit nou jou kans om vinnig te gaan registreer voor die uitgaan.
Dankie vir almal se sterkte toewens en geluk wense! Musiek vir die Agtergrond is baie positief ontvang in Mumbai. Baie geluk weereens aan die akteurs en crew wat almal in hul eie reg baie komplimente tydens Vraag en Antwoord sessie ontvang het na elke screening! Daar is uitnodigings na nog feeste in Asie op die kaarte - Ons hou julle op hoogte!
Musiek vir die Agtergrond shared Sallas de Jager's post.

Thank you Mumbai Film Festival for a wonderful week, for fantastic films and top class hospitality! Thank you on behalf of everyone who worked on Musiek vir die... Agtergrond for the honor to be selected and screened in the company of great films! Special thanks to Prasad Khatu and MAMI team and my friend Terwadkar Rajiv
See MoreMusiek vir die Agtergrond shared Sallas de Jager's post.
Heito!

Off to Mumbai Film Festival to represent the Musiek vir die Agtergrond cast and crew! What an honor to have been part of such a talented and beautiful group people who worked on this movie!
1 week to go before Mumbai Film Festival! Look out for "Musiek vir die Agtergrond" in the "Above the cut" section!
http://dearcinema.com/…/complete-lineup-mumbai-film-fe…/2043
MUSIEK VIR DIE AGTERGROND is Official Selection for MAMI (Mumbai Film Festival)!!!! Bollywood here we come!
Ons hou styf duimvas vir Brumilda van Rensburg vir Saterdagaand se Silwerskerm toekennings! Sy is benoem vir beste aktrise in ondersteunende rol vir Lucy in Musiek vir die Agtergrond. Ons hoop sy vat hom!
Baie geluk met jou nominasie vir Beste vroulike byspeler - Brumilda van Rensburg vir haar vertolking van Lucy Ferreira in Musiek vir die agtergrond!


































