News Feed

Susanna van Biljon added 40 new photos to the album: Agter die Skerms — with Dave Aenmey and 4 others.
March 6
Susanna van Biljon updated their cover photo.
Susanna van Biljon's photo.
Susanna van Biljon added 32 new photos to the album: Bravo 2010 — with David Rees and 3 others.

Susanna se DVD bekendstelling. Dankie vir almal se ondersteuning, dit was ongelooflik!!

op kykNet, 21 Jan @ 19:30

Die Susanna DVD verkope oortref almal se verwagtinge en dit vlieg van die rakke af. Kry joune so gou as moontlik voor dit uitverkoop is! Nu Metro is besig om nog vooraad in die winkels te probeer kry.

Verskeie Susanna akteurs & sangers sal te sien wees by die Bravo! Fees in Mosselbaai - David Rees, Werner Coetser, Karen Zoid, Romanz, Nicholis Louw, Ray Dylan en Emo Adams. Kaartjies nou beskikbaar by Computicket.

Karen Zoid gaan "Want as ek Droom" op 22 Des by die Bravo! fees sing

Others stores in the Menlyn area with DVD stock are Checkers Hyper Menlyn and PnP Hyper Faerie Glen

Susanna van Biljon added 11 new photos to the album: Loch Logan DVD bekendstelling — with Andre Venter Persoonlik and 2 others.

Ontmoet Karen Zoid, David Rees, Werner Coetser, Nicholis Louw, Romanz, Ray Dylan en Emo Adams tydens die Bravo! Fees by die Garden Route Casino in Mosselbaai - 18 tot 22 Des

David Rees is one of the founders of "Paying it Forward", a non-profit organisation with the slogan...... "Don't pay me back, pay it forward". Join this page and find out how you can win an Acer Aspire notebook.

Non-Profit Organization
Paying It Forward SA's photo.
Paying It Forward SA
1,059 Likes

Dankie Bloemfontein en Loch Logan Waterfront - Saterdag was ongelooflik! Kyk uit vir fotos en laai gerus julle fotos op.

SY HET HAAR VELLIES VERRUIL VIR HAAKSKOENE. SY HET DIE BOS VERRUIL VIR DIE VERHOOG.

SY HET UIT DIE SON GEKLIM,IN DIE KOLLIG IN. SY IS GRETHA PERS! Vind meer uit oor hierdie spesiale gas by die Susanna DVD bekendstelling. besoek www.grethapers.co.za

grethapers.co.za

Vier studente van die Phillip Kotze Sangskool gaan volgende Saterdag by die DVD bekendstelling optree - hulle is Hannelie Augustyn, JP Smith, Anien Coetzee en Zack du Preez. Moet dit nie mis nie!

Home | About | Shops | Mall Map | Trading Hours | Events | Exhibitions | Entertainment | Competitions | Tourist Info | Clubs | Gallery
lochlogan.co.za