See more of RADIO NFM 98.1 by logging into Facebook
Message this Page, learn about upcoming events and more.
See more of RADIO NFM 98.1 by logging into Facebook
Message this Page, learn about upcoming events and more.
Not Now
CommunitySee All
Icon of invite friends to like the lage
Invite your friends to like this Page
Highlights info row image
3,519 people like this
Highlights info row image
3,517 people follow this
Posts

Right now live on radio nfm Activate Lounge with Ricardo "Zebulon" Simon tune into radionfm.ndstream.net

Image may contain: one or more people

Die volgende Soupdrive sal plaasvind op Woensdag 28 Junie om 11uur te Concordia Gemeenskap saal en Vrydag 30 Junie te Nababeep by die huis van Ruth Cloete in Nuwe Dorp
Raak betrokke om armoede te beveg die winter seisoen deur sop bestandele te skenk en sodoende U bydrae te lewer om hierdie projek n reuse sukses te maak

Image may contain: one or more people and food
Photos
Posts
RADIO NFM 98.1 added a cover video.
Posted by RADIO NFM 98.1
32 Views
32 Views

Raak betrokke by die NFM 98.1 Soupdrive Campaign en kom sluit aan by U gunsteling omroepers om sop uit te deel. Radio NFM sal in Concordia wees Woensdag 28 Junie om 11uur die oggend
Vrydag 30 Junie sal NFM in Nababeep wees om 11uur die oggend.
Radio NFM doen n beroep aan alle inwoners van ons uitgesaai gebied om sop bestandele te skenk en dit kom aflewer by die Radio NFM kantoor.

Dankie aan rolspelers en gemeenskapslede wat inkoop en bydra om seker te maak dat Nfm winter projek 'n positiewe impak en sukses kan wees vir klein en groot, u volhoubare bydraes en donasies sal bepaal hoeveel dorpe en gemeenskappe hierdie Soup Drive veldtog nog kan uitbrei vir die duurte van die winter om harte en siele warm te maak. #soupdrive

Image may contain: 2 people, people smiling
Image may contain: 1 person, eating and sitting
Image may contain: one or more people, people standing, sky and outdoor

Radio Nfm se Soup drive uitreikings veldtog teen armoede verligting en dorps besoek regoor die Namakwa Distrik is in volle swang. Graag verneem ons nog vennootskap met u die gemeenskap, Besigheid en rolspelers vir die skenking van verskeie droe sop produkte en groente om hierdie veldtog n sukses te maak. U mag u donasies in die vorm van produkte by Radio Nfm se studios afgee of skakel Nfm @ 027 7441610 vir die afhaal van produkte en of donasies

No automatic alt text available.

Radio nfm annual soup drive winter campaign is back and in full swing. The aim of this is to assist disadvantaged families and bring together various towns and communities to enjoy a warm cup of soup with their favourite radio personalities.

Any contribution such as; soup ingredients, for example. Vegetables, meat and bread, fuel vouchers or any other means of assistance will be very much appreciated. We thank those who have already made donations and we look forward towards working in collaboration with everyone to make this campaign a great succes.

Open your hearts and join nfm in giving everyone a warm and hearty winter season

Image may contain: text

The greatest gift any father can give to A child is to show his commitment and belief in his child with love & encouragement HAPPY & BLESSES FATHERS DAY 2017

Image may contain: one or more people, child, ocean, sky and outdoor
Posted by Warren Basson
309 Views
309 Views
Warren Basson

As founder of elurn.co.za & author I believe that youth should take responsibility to create a future that's a blessing to others & themselves. A youth who crea...tes is a youth empowered. A youth that gives are a youth that's blessed. In my video I am joined by beautiful Miss Namaqualand 2016/17 Miss Chery-Lee Abrahams who who is in Grade 12 currently with a bright & beautiful future ahead of her.
Let's stop killing our youth & create opportunities for them to excel into their of purpose in a world of less crime & more opportunities and contagious hope

My challenge to youth of 16 June 2017 is to create a mission to live up to. #Createyourspace

See More

Jeugdag Vieringe: Radio NFM 98.1 in samewerking met Lapa Uitgewers bring vir u in Namakwaland HemelBesem ( Simon Witbooi ) se boekbekendstelling 16 Junie @ Springbok lodge 10h00 vm waar die Afrikaanse Rymkletser Hemelbesem oftewel Simon Witbooi teenwoordig gaan wees om self sy boek sal onderteken en meer vertel oor sy boek. N optrede met Hemelbesem volg die namiddg 15h00 - 17h00 by die polisie Klubhuis / Bluelight Sportsbar te Springbok met Hemelbesem Afrikaanse Rymkletser as...ook vele plaaslike kunstenaars soos Ruark Daniels RJ Entertainment; Vito en vele meer van Springbok en omgewing GEEN TOEGANG BY DIE DEUR; LAPA kondig met trots aan dat HemelBesem, die hip-hopkunstenaar en skrywer van God praat Afrikaans, 25 April 2017, ’n baie spesiale WoordTROfee gekry het.
Sy boek, God praat Afrikaans, was onder die top 10-verkopers by die US Woordfees se ATKV-boekwinkel.

See More
Image may contain: one or more people and beard

RADIO NFM 98.1 SOUP DRIVE CAMPAIGN 2017; We as Nfm aim to serve as a support for the community through various outreach projects. For the past 12 years of our existence, we try to assist where needs arise and have formed part of the solution where problems were previously found. It is for this reason that we hereby request a partnership and assistance from you as Business,organizations Listerners in the form of dry ingredients, soup Mix, Fresh Vegetables,meat, financial assut...ance for fuel to reach and visit our target of 10 and more towns in the region of the Namakwa District during this outreach programme to assist Soup Kitchens and those less fortunate that we can offer a warm cup of soup this cold winter. We need your help, thank you to those that already indicate to partner with Nfm, This campaign will officially start from 20 June . Please contact our offices @ 027 7441610

See More
Image may contain: text

16 Junie 1976 - 16 Junie 2017 41 jaar later is daar baie wat kan gedoen word om ons Jeug se toekoms te verbeter. Kom vier saam met RadioNfm 98.1 in samewerking met Hemelbesem n troste Jeugdag van rym en Afrikaans, n boek bekendstelling en optredes deur verskeie plaaslike kustenaars wat U sal vermaak.

Gaan U daar wees? Laat ons weet deur n comment te los met #NFMYouthday #NFMHemelbesem

Image may contain: 1 person, outdoor

Jeugdag Vieringe: Radio NFM 98.1 in samewerking met Lapa Uitgewers bring vir u in Namakwaland HemelBesem ( Simon Witbooi ) se boekbekendstelling 16 Junie @ Springbok lodge 10h00 vm waar die Afrikaanse Rymkletser Hemelbesem oftewel Simon Witbooi teenwoordig gaan wees om self sy boek sal onderteken en meer vertel oor sy boek. N optrede met Hemelbesem volg die namiddg 15h00 - 17h00 by die polisie Klubhuis / Bluelight Sportsbar te Springbok met Hemelbesem Afrikaanse Rymkletser asook vele plaaslike kunstenaars soos Ruark Daniels RJ Entertainment en vele meer van Springbok en omgewing: LAPA kondig met trots aan dat HemelBesem, die hip-hopkunstenaar en skrywer van God praat Afrikaans, 25 April 2017, ’n baie spesiale WoordTROfee gekry het.
Sy boek, God praat Afrikaans, was onder die top 10-verkopers by die US Woordfees se ATKV-boekwinkel.

Image may contain: 2 people
Image may contain: 3 people, indoor
Image may contain: 1 person, outdoor

Ons se dankie aan SA'ners asook aan die Nasionale Raad vir Persone met gestremdhede wat hierdie gesin kon help nadat die en vele versoeke by ons te Springbok Gestremde organisasie kantoor se tafel beland het; "Hi my naam is nicolette nel ek het al so baie by jacaranda probeer in kop ek het hulp nodig met my seuntjie ek is al raad op en moedeloos as mama ek het n 8jarige seuntjie hy kan nie praat loop of sit nie hy dra nog doeke ek is op die oomlik by steve biko hospitaal maar... hul kanie vir my se wat aan gaan nie hy is daar al vir agt jaar sy naam is juan claude hy is besig om baie swak te raak hy het altyd normal geeet maar nou eet hy deur n pyp in sy maag as u my dalk kan help om antdwoorde te kry of my kan skakel of my man 0768328604 baie dankie " Ons hier in Springbok omliggend benodig nog vele volwasse en kinder weggooibare doeke het nog nodig vir baie van ons gestremde en bejaarde perosone om net 'n bietjie finansiele verligting en gerief aan hulle te bied. Kontak asb ons APD kantoor of Brunhild @ 0823064634 Indien u n pak of 2 Volwasse doeke by u aankope kan doen en kan skenk asb. Dankie Suid Afrikaners

See More
Image may contain: 2 people, people sitting and outdoor
Image may contain: 2 people, people smiling, people standing and people sitting
Image may contain: 4 people, people smiling, people standing and shoes

Something to think about. 🌾

Image may contain: text