News Feed

Thanks to our Fantastic cast and crew, brilliant led by director Pierre Smith. Paulo

Oor 'n uur is dit sulke tyd.
Die Spook van Uniondale
Op kyknet 21:15 kanaal 144

Die Spook van Uniondale's photo.

Die Spook van Uniondale wys vanaand 21:15 op kyknet kanaal 144.

Die Spook van Uniondale's photo.

Wat trek jy saterdag aan vir Halloween?

Onthou Die Spook van Uniondale wys Saterdag 31 Oktober 21:15 op kanaal 144 Kyknet.

Die Spook van Uniondale's photo.

Die Spook Van Uniondale is binnekort op kyknet!

Die Spook van Uniondale is die naweek te sien in Prins Albert by die Indie Karoo Filmfees. Hoop om baie van julle daar te sien.

Die Spook van Uniondale's photo.
Marius Strydom Vol

Net hoor of daar van julle is wat dalk "Ek verlang na jou" se ringtone wil he..

http://youtu.be/LJC7b9IqqO4

Hier is Dewald Dippenaar ons polisieman se nuutste video. Geluk met die nuwe album!

Mooi Liedjie van Jakkie Louw..

Jakkie Louw se nuwe liedjie wat hy vir Die Spook van Uniondale geskryf het.
youtube.com

http://youtu.be/UoFEWblH9n4

Luister bietjie na hierdie liedjie, julle sal dalk daarvan hou.

Description
youtube.com

Kyk net al die films wat genomineer is vir Rolprent Van Die Jaar.

Die Spook van Uniondale's photo.

Wie sien ons 9 Mei by V&A Waterfront in Kaapstad. Welkom terug Ivan!

Die Spook van Uniondale's photo.

Daar is net 1 net een Spook Van Uniondale DVD oor in Walmer Park se Musica in Port Elizabeth.

Die Spook van Uniondale's photo.

Fredi, baie dankie vir alles wat jy vir taal en kunste doen. Ons dink aan jou in die moeilike tyd.

Die Spook van Uniondale's photo.
Die Spook van Uniondale updated their cover photo.
Die Spook van Uniondale's photo.

Dit mag dalk by jou spook, as jy nog nie 'n Spook van Uniondale DVD gekoop het nie...

Die Spook van Uniondale's photo.
Die Spook van Uniondale updated their cover photo.
Die Spook van Uniondale's photo.