News Feed

Verskietende Ster wys nou op die Cross Kine Christen Kerk Kringloop. Boek jou kaartjie en kry meer informasie https://www.facebook.com/crosskineteatres?ref=bookmarks

Movie Theater
Cross Kine Theaters's photo.
Cross Kine Theaters
4,768 Likes
17 talking about this

News Feed

Verskietende Ster wys nou op die Cross Kine Christen Kerk Kringloop. Boek jou kaartjie en kry meer informasie https://www.facebook.com/crosskineteatres?ref=bookmarks

Verskietende Ster's photo.

Verskietende Ster wys nog die naweek in fliekteaters, bespreek jou kaartjies nou!
Ster-Kinekor Theatres en Nu Metro.
"Ons is almal geskape met 'n talent vir 'n rede'

Verskietende Ster's photo.

Verskietende Ster film is trots om ons eerste 3 wenners aan te kondig wat elkeen 'n BOEK van die film gewen het. Die boek is geskryf deur Stefan Enslin.
Baie geluk aan:
Carmen Meyer, Maryka Potgieter en Mariaan Le Roux!
Julle sal gekontak word om julle boeke vir julle te stuur smile emoticon
GELUK...
Verskietende Ster NOU IN fliekteaters!

See More
Verskietende Ster's photo.

Kom kyk "Verskietende Ster" gebaseer op Stefan Enslin se boek saam met Maretha Maartens by Epic Cinema North Ridge Bloemfontein 7pm Vrydag 29 April. Maartens Q&A "Van Boek tot Film" volg na die tyd. Bespreek jou Kaartjies aanlyn of direk bydie fliekteater. Koste R45 en sluit n vingerhappie in.

Verskietende Ster's photo.

Dankie Carmen Meyer vir jou mooiste foto op ons blad!
Verskietende Ster is NOU in fliekteaters by Ster-Kinekor Theatres en Nu Metro, so kyk gerus op hulle webwerf waar jy jou kaartjies kan bespreek!

Verskietende Ster's photo.

Verskietende Ster Film is die perfekte film om te gaan kyk op die vakansie dag!. Bespreek nou jou kaartjies by Ster-Kinekor Theatres en Nu Metro.

Moet nie vergeet om 'n foto van jou by die Verskietende Ster plakkaat in fliekteaters te neem nie 'post' dit op ons blad, en jy kan een van 5 Verskietende ster boeke wen!
Die film is gebasseer op die boek.
(Wenners sal Vrydag aangekondig word)

Verskietende Ster's photo.
Jacobus Kriel's photo.
Jacobus Kriel

Well done Stefan en die span van Verskietende Ster! Nou op die grootskerm naby jou! Gaan kyk dit...NOU ‪#‎watchit‬ ‪#‎movie‬ ‪#‎proud‬ ‪#‎welldone‬

Verskietende Ster Film is NOU in fliekteaters!
Bespreek jou kaartjies vandag, dit is ook half prys dag by Ster-Kinekor Theatres.
Neem 'n foto van jou by die Verskietende Ster plakkaat in fliekteaters, 'post' dit op ons blad, en jy kan een van 5 Verskietende ster boeke wen!
Die film is gebasseer op die boek.
(Wenners sal Vrydag aangekondig word)

Verskietende Ster's photo.

Verskietende Ster is nou in fliekteaters!
Bespreek jou kaartjies!

8.7K Views

Verskietende Ster film WYS NOU IN fliekteaters landswyd!

Ster-Kinekor Theatres
Nu Metro
Movies@ Silverstar...
Mall@Reds
Northridge Epic cinema
Zambezi Mall cinemas

Pretville dorpie
Bespreek jou kaartjies nou!

See More
Verskietende Ster's photo.
Nellie Botha's photo.
Nellie Botha's photo.
Nellie Botha's photo.
Nellie Botha added 3 new photos — with Louise Enslin and 2 others at Eaglevlei.

What a night we watched Stefan Enslin new movie Verskietende Ster (Shooting Star) premier at Eaglevlei. Don't miss this amazing story of a father-son relationsh...ip, forgiveness and living out your talents! Also with English subtitles.

See More

Channel 24 Resensie Verskietende Ster vandag halfprys by Ster Kinekor.
http://www.channel24.co.za/…/Rev…/verskietende-ster-20160414

A refreshing story about forgiveness and acceptance, Verskietende Ster will inspire you to be a better version of yourself.
channel24.co.za

Verskietende Ster film is nou in fliekteaters.
Lekker gesins vermaak vir so 'n pragtige Sondag.
Gaan bespreek jou kaartjies nou by:
Ster-Kinekor Theatres
Nu Metro...
Mall@Reds
Epic Cinemas North Ridge Mall
Zambezi Mall
Pretville
Movies@ Silverstar
Movies@Nelspruit

See More
Verskietende Ster's photo.

Verskietende Ster film vriende!
Het jy al die film gaan sien, bespreek jou kaartjies nou!
Hy wys al van gister af by fliekteaters landswyd!
Loer gou na die pragtige boodskap wat een van die leerlinge by Maragon Private Schools vir ons geskryf het!
Stefan EnslinHykie Berg Public PageNeresa VogelJana StrydomHannes van WykDeanre Reiners

Verskietende Ster's photo.

Verskietende Ster film. Lees ons pragtige koerant berig.
NOU in fliekteaters!

Verskietende Ster's photo.
Deanre Reiners

Kyk uit vir my vannaand op Flits van 9:30 af. Ek gesels bietjie oor Verskietende Ster

Verskietende Ster wys by die volgende fliekteaters :
Ster-Kinekor Theatres
Nu Metro
Movies@ Silverstar
Mall@Reds...
Northridge Epic cinema
Zambezi Mall cinemas
French Toast kaffee
Pretville dorpie

Bespreek jou kaartjies nou!

See More
Verskietende Ster's photo.

22 April.
Ons film Verskietende Ster is in fliekteaters landswyd!
Bespreek jou kaartjies nou!!
As jy 'n photo van jouself en gesin met die poster in fliekteater neem, staan jy die kans om een van die boeke waarop die film gebasseer is te wen!. Neem jou photos en laai dit hier op ons blad!
"Ons is almal geskape met 'n talent vir 'n rede"

Verskietende Ster's photo.

Bespreek nou vir die Verskietende Ster Spesiale Vertoning by Eaglevlei Wyn en Landgoed Saterdag 23 April 7pm. Kom kyk die film saam met Hannes van Wyk, Jana Strydom en skrywer Stefan Enslin. Boek jou kaartjie by Amanda@eaglevlei.com asap of Inbox ons blad. 'n Ware verhaal oor 'n n jong musikale genie geskape met n talent vir n rede.

Verskietende Ster's photo.