As jy in Pretoria of Bloem bly kan jy sommer lekker goedkoop gaan fliek by Epic Cinemas Mall at Reds en Northridge Mall Bloemfontein! X-Men Movies (Apocolypse) begin vandag. Kyk hier wat nog wys: www.epiccinemas.co.za
News Feed
Vir Altyd Film shared Jou Romeo Film's album.
Jou Romeo Film is nou klaar verfilm! kyk wat die laaste week op die filmstel gebeur het en neem deel aan die laaste #skiekompetisie op hulle blad om 5 DVDs te wen. #wen #Ondersteunplaaslik
WEN met die laaste #skiekompetisie!!
Die laaste week op #JouRomeo se stel was vetpret! Kyk na die foto's van week 5 en neem deel aan ons laaste #skietko...mpetisie
"Tag" 'n #nuwevriend vir elkeen van die 5 foto's in jou "comment" en gebruik #skietkompetisie ("tag" dus 5 nuwe vriende in jou comment).
Jy is dalk die gelukkige wenner van 'n DVD-pakket met 5 Afrikaanse DVD's in.
#Laasteweekvanskiet #JouRomeo #InTeaters23Des2016
Vir Altyd Film added 2 new photos.
VIR ALTYD premiere in #Mauritius!
Dis lekker om te sien ons film wys ook op die eiland waar dit geskiet is. Die #MTPA het 'n premiere gehou vir #VirAltyd en die terugvoer daarna is wonderlik, baie dankie!
A big thank you to the #MTPA and Long Beach Golf & Spa Resort, Mauritius Sun Resorts - our proud Mauritius-partners! World Leisure Holidays #SummerTimes kykNET Mauritius c'est un plaisir!
#VirAltyd kom een van die dae uit op DVD!
Bestel vroeg en kry hierdie #FANTASTIESE Boks-stel teen 'n spesiale prys by Takealot! 6 DVDs van Ivan Botha & Donnalee Roberts #VirAltyd Pad na jou hart film #Bakgat1_2en3 Ballade vir 'n Enkeling Film
Bestel hier:
VIR ALTYD IN AUSTRALIË
Verlang jy huis toe ... of ken jy iemand wat doen?
ONStv bring vir jou 'n stukkie Suid-Afrika! #VirAltyd wys #Saterdag14Mei by Middleback Arts Centre in #Whyalla! #Avontuur #Deelditmetalmal smile emoticon
Om te sien waar dit oral in AUS wys, kyk hier: http://onstv.net/in_cinemas_aus.php
VIR ALTYD IN AUSTRALIË
Verlang jy huis toe ... of ken jy iemand wat doen?
ONStv bring vir jou 'n stukkie Suid-Afrika! #VirAltyd wys #Sondag15Mei by #MetroBornonia in #MelbourneEast #Avontuur #Deelditmetalmal
Om te sien waar dit oral in AUS wys, kyk hier: http://onstv.net/in_cinemas_aus.php
Iets vir almal!
The Angry Birds Movie, Uitvlucht MOVIE en Whiskey Tango Foxtrot begin almal vandag by Epic Cinemas Northridge Mall Bloemfontein & Mall at Reds #Flieksviralmal #EpicCinemasExperience
Vir Altyd Film shared Jou Romeo Film's album.
Nog 'n oulike kompetisie, neem deel aan Jou Romeo Film se #skietkompetisie en wen die 4de DVD-pakket. #Ondersteunplaaslik #Afrikaansefilms
WEN!!
Hier is wat op die stel van #JouRomeo in die vierde week van verfilming gebeur het.
"Tag" 'n #nuwevriend vir elkeen van die 5 foto's in jou "comment..." en gebruik #skietkompetisie ("tag" dus 5 nuwe vriende in jou comment).
Jy is dalk die gelukkige wenner om 'n DVD-pakket met 5 Afrikaanse DVD's in.
#Tweedelaasteweekvanskiet #JouRomeo #InTeaters23Des2016
VIR ALTYD IN NIEU-SEELAND!
Woon jy in NZ of ken jy iemand wat daar woon?
Goeie nuus: ONStv bring vir julle die VIR ALTYD-avontuur!!
#VirAltyd wys nog een keer by Bridgeway Cinema in #AucklandNorthcote. #Saterdag14Mei #Deelditassebliefmetalmal smile emoticon
Vir 'n volledige lys van waar dit oral in NZ wys, volg hierdie skakel: http://onstv.net/in_cinemas_nz.php
Dis 'n groot voorreg om aan te kondig dat #VirAltyd by die Marché du Film - Festival de Cannes in #Frankryk wys!!Festival de Cannes - Page Officielle Ivan Botha Donnalee Roberts #VirAltydInternasionaal kykNET SARIE Tydskrif
Hier is waar Vir Altyd gaan speel:
FOREVER - PALAIS D - 12/05/16 at 09:30 AM
FOREVER - GRAY 2 - 14/05/16 at 09:30 AM
Vir Altyd Film shared Jou Romeo Film's album.
Neem deel aan #JouRomeo se oulike kompetisie en wen 5 DVDs!! Die wenner word more aangekondig!
WEN!!
Staan 'n kans om 'n DVD-pakket van 5 top Afrikaanse DVD's te wen! Neem deel aan ons derde #skiekompetisie - dis maklik:
1. Kyk na die #Top5 foto's w...at geneem is op die stel van #JouRomeo in die derde week van verfilming
2. "Comment" met #skiekompetisie en
3. Tag #5nuwevriende vir elke foto as deel van jou "comment".
VIR ALTYD IN AUSTRALIË
Verlang jy huis toe ... of ken jy iemand wat doen?
ONStv bring vir jou 'n stukkie Suid-Afrika! #VirAltyd wys #Saterdag14Mei by Middleback Arts Centre in #Whyalla
#Avontuur #Deelditmetalmal smile emoticon
Om te sien waar dit oral in AUS wys, kyk hier: http://onstv.net/in_cinemas_aus.php
VIR ALTYD IN NIEU-SEELAND!
Woon jy in NZ of ken jy iemand wat daar woon?
Goeie nuus: ONStv bring vir julle die VIR ALTYD-avontuur!!
Vir Altyd Film wys nog 1 keer by Bridgeway Cinema in #AucklandNorthcote. #Saterdag14Mei #Deelditassebliefmetalmal smile emoticon
Vir 'n volledige lys van waar dit oral in NZ wys, volg hierdie skakel: http://onstv.net/in_cinemas_nz.php
VIR ALTYD IN AUSTRALIË
Verlang jy huis toe ... of ken jy iemand wat doen?
ONStv bring vir jou 'n stukkie Suid-Afrika! #VirAltyd wys #Sondag15Mei by #MetroBornonia in #Melbourne #East
#Avontuur #Deelmetalmal. Om te sien waar die film oral in AUS wys, kyk hier:http://onstv.net/in_cinemas_aus.php
Wat 'n ongelooflike #avontuur!!
#VirAltyd en Epic Cinemas het die #VirAltydOnderdieSterre-ervaring na verskeie dorpe oor die land geneem. Elke Dit was 'n voorreg om saam met die gesoute #opelugfliekspan te werk. Dankie #Danie en span vir 'n GREAT tyd! #Paarl #Limpopo #NoordWes #Vrystaat #OnderdieSterreToer2016 Ivan Botha Donnalee Roberts
Vir Altyd Film added 3 new photos.
Baie dankie RUSTENBURG!!
Ons het #VirAltydOnderdieSterre op 'n hoogtepunt afgesluit by julle! #1680 mense kyk #VirAltyd saam met ons op die mooi aand ... Dankie vir almal wat gekom het en vir Laerskool Proteapark wat dit gereël het! #Dankbaar kykNET Ivan Botha Donnalee Roberts Areyeng Rentals Makro SA Laeveld Agrochem Burgundy Collective BoxOffice Placecol Fresh Beauty Epic Cinemas
Ons onthou vandag een jaar terug ...
#VirAltyd #Tydvlieg #WonderlikeHerinneringe
Vir Altyd Film shared NTT Volkswagen Paarl's post.
Ons is trots op hierdie #vennoot van ons!
Well done, NTT Volkswagen Paarl.
NTT Volkswagen in assosiation with Isipani Construction supplied the official backup transport to this weekend's Sutherland to Merweville 110km MTB hosted by t...he Fantanstic #WAWWA foundation. The Isipani team was generous enough to make space for Gerrit Nieuwoudt from NTT VW to join their team. What a great group of men! Please support the great work #WAWWA do for the children of the Karoo and more specificly our hosts of the weekend Merweville Primary School. NTT Volkswagen and Isipani Construction support them 1000% Well done to Richard Ernst and team!
See MoreVir Altyd Film added 2 new photos.
Moenie hierdie DAG en MAAND misloop by NTT Volkswagen Paarl nie!! #TrotseVennoot
VIR ALTYD IN NIEU-SEELAND!
Woon jy in NZ of ken jy iemand wat daar woon?
Goeie nuus: ONStv bring vir julle die VIR ALTYD-avontuur!!
VIR ALTYD wys 3 keer by Monterey Cinemas Upper Hutt in #Wellington. #8Mei #9Mei #11Mei Deel dit asseblief met almal smile emoticon
Vir 'n volledige lys van waar dit oral in NZ wys, volg hierdie skakel: http://onstv.net/in_cinemas_nz.php


!['As jy in Pretoria of Bloem bly kan jy sommer lekker goedkoop gaan fliek by @[637063419679302:274:Epic Cinemas] @[473127666108576:274:Mall at Reds] en @[386577571457851:274:Northridge Mall Bloemfontein]! @[170700836293714:274:X-Men Movies] (Apocolypse) begin vandag. Kyk hier wat nog wys: www.epiccinemas.co.za'](https://scontent.xx.fbcdn.net/v/t1.0-0/s160x160/13237584_647244438762622_3414020695792424407_n.jpg?oh=df6bee2fddc15f5284d14147270e835f&oe=57999A08)


!['Iets vir almal!
@[711678435569131:274:The Angry Birds Movie], @[708639609210955:274:Uitvlucht MOVIE] en @[1027486033960856:274:Whiskey Tango Foxtrot] begin almal vandag by @[637063419679302:274:Epic Cinemas] @[386577571457851:274:Northridge Mall Bloemfontein] & @[473127666108576:274:Mall at Reds] #Flieksviralmal #EpicCinemasExperience'](https://scontent.xx.fbcdn.net/v/t1.0-0/s160x160/13173626_643990439088022_3596149669327136036_n.jpg?oh=989aca8d1bdf346a540da9f0774a0726&oe=579D0CBE)
!['Dis 'n groot voorreg om aan te kondig dat #VirAltyd by die @[149665155096614:274:Marché du Film - Festival de Cannes] in #Frankryk wys!!@[197710070249937:274:Festival de Cannes - Page Officielle] @[293906667363976:274:Ivan Botha] @[361671870561205:274:Donnalee Roberts] #VirAltydInternasionaal @[45543874826:274:kykNET] @[32880561698:274:SARIE Tydskrif]
Hier is waar Vir Altyd gaan speel:
FOREVER - PALAIS D - 12/05/16 at 09:30 AM
FOREVER - GRAY 2 - 14/05/16 at 09:30 AM'](https://scontent.xx.fbcdn.net/v/t1.0-0/s160x160/13151704_643513419135724_8668515060456030681_n.jpg?oh=945c3ab97f647d90d0dd4c4ff4dd1dba&oe=57E3D466)
!['VIR ALTYD IN AUSTRALIË
Verlang jy huis toe ... of ken jy iemand wat doen?
@[119784784745760:274:ONStv] bring vir jou 'n stukkie Suid-Afrika! #VirAltyd wys #Saterdag14Mei by @[237999966219131:274:Middleback Arts Centre] in #Whyalla! #Avontuur #Deelditmetalmal :)
Om te sien waar dit oral in AUS wys, kyk hier: http://onstv.net/in_cinemas_aus.php'](https://scontent.xx.fbcdn.net/v/t1.0-0/s160x160/13164221_643064592513940_7308661817358741360_n.jpg?oh=356f3a8c5b688a1f7cbeec1afefc171b&oe=57D6D1F4)
!['VIR ALTYD IN AUSTRALIË
Verlang jy huis toe ... of ken jy iemand wat doen?
@[119784784745760:274:ONStv] bring vir jou 'n stukkie Suid-Afrika! #VirAltyd wys #Sondag15Mei by #MetroBornonia in #MelbourneEast #Avontuur #Deelditmetalmal
Om te sien waar dit oral in AUS wys, kyk hier: http://onstv.net/in_cinemas_aus.php'](https://scontent.xx.fbcdn.net/v/t1.0-0/q81/s160x160/13220935_643064432513956_1351358648086557266_n.jpg?oh=ac6cd404be09fa5099271c6d27d4110e&oe=57E7A55B)
!['VIR ALTYD IN NIEU-SEELAND!
Woon jy in NZ of ken jy iemand wat daar woon?
Goeie nuus: @[119784784745760:274:ONStv] bring vir julle die VIR ALTYD-avontuur!!
#VirAltyd wys nog een keer by @[199529263451781:274:Bridgeway Cinema] in #AucklandNorthcote. #Saterdag14Mei #Deelditassebliefmetalmal :)
Vir 'n volledige lys van waar dit oral in NZ wys, volg hierdie skakel: http://onstv.net/in_cinemas_nz.php'](https://scontent.xx.fbcdn.net/v/t1.0-0/s160x160/13179203_643063035847429_7912939560218827844_n.jpg?oh=b5b1374da83021fc16001e714bd7af30&oe=57DE5362)
!['VIR ALTYD IN AUSTRALIË
Verlang jy huis toe ... of ken jy iemand wat doen?
@[119784784745760:274:ONStv] bring vir jou 'n stukkie Suid-Afrika! #VirAltyd wys #Saterdag14Mei by @[237999966219131:274:Middleback Arts Centre] in #Whyalla
#Avontuur #Deelditmetalmal :)
Om te sien waar dit oral in AUS wys, kyk hier: http://onstv.net/in_cinemas_aus.php'](https://scontent.xx.fbcdn.net/v/t1.0-0/s160x160/13177279_643059902514409_2843972228811364494_n.jpg?oh=02d588c324dc899adb2f009bbb37afe5&oe=57DAE2E8)
















!['@[406436426145262:274:Ruan Wessels], #ElaniDekker en #SteinmannGoosen op die laaste skietdag, saam met die regisseur, @[653496618:2048:Andre Velts].#Memories #Gaanalmalmis'](https://scontent.xx.fbcdn.net/v/t1.0-0/s235x165/13227112_234816476897307_6992154220955701850_n.jpg?oh=cc8ccd628ad7d8473c5fe09ffb4e40c8&oe=57CE417B)














!['Marko Marais (@[406436426145262:274:Ruan Wessels]) vra vir Yvette (#ElaniDekker) of sy hom kan help met ekstra wiskundeklasse. #Houduimvas'](https://scontent.xx.fbcdn.net/v/t1.0-0/s235x165/13178844_228773690834919_3502754211265799250_n.jpg?oh=f3d2c14725c5cf30e931571e09de68c7&oe=57DD8DCF)















