Photos
Reviews
4.7
67 Reviews
Tell people what you think
James Moffat
· October 26, 2017
Great service fairly good pricing and some good deals from time to time
Ben Lombaard
· June 3, 2017
Gerhard and his team will literally go the extra mile to keep their clients happy.

And the coffee flows freely all the time.

#HappyPlace
Celia Comins
· June 22, 2017
Awesome service from Gerhard at Wildman Western Cape
Danie W Steyn
· December 16, 2016
Quality and service is the best at Wildman Cape Gate
Anroux Matthee
· November 18, 2017
Goeie vriendelike diens, JP en die manne is altyd gewillig om te help, maak nie saak hoe rof dit op 'n Saterdag oggend is nie. Hulle produk kennis is goed, en gee altyd goeie raad. Ek het 2 Wapens by ...hulle gekoop, en is baie tevrede. Sal hulle beslis aanbeveel. See More
Rudolph Roos
· July 6, 2017
Uitstekende diens. En ek moet vir Geoffrey van Gun Craft se, baie dankie vir die goeie werk op my pistool en die feit dat hy dit so vinnig vir my kon uitsorteer. Ek sal beslis vir hulle aanbeveel en h...ulle gebruik vir my ander werk ook! Dankie Wildman! See More
Elzane Moolman
· December 31, 2016
Shaun is n diamand in jul juwele kissie. Al die personeel is skittered, ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Bou voort. Ons sal beslis weer terug wees.
Wynand Rossouw
· July 8, 2015
Die mense is vriendelik en die produkte. . . ooo die produkte!!!
Rentia Zulch
· May 27, 2017
Vriendelike personeel, lekker banke, koffie, speelplek vir kids...heerlik!
Nico Laubscher
· November 15, 2015
Vriendlike effektiewe diens.
Posts

Wildman Wes Kaap Gong Challenge. Perfekte dag by die Durbanville Skietbaan. 86 skuts!!! Aangebied deur Kaapjag Sentraal en Durbanville Skietklub. Gongs vanaf 150 meter tot 335 meter.
Wenners:
Juniors
Rohan Meyer - 17 uit 20 gongs
Dames...
2de - Juanita Scheffer - 18 uit 20 gongs
1ste - Nellian Van Zyl - 19 uit 20 gongs
Mans
3de - Elmo Scheffer - 18 uit 20 gongs
2de - Phillip Olivier - 19 uit 20 gongs
1ste - Boertjie Bellingan - 19 uit 20 gongs
12 sekondes het die wenners geskei!!!!

See More
Wildman West Cape Gong Challenge. Perfect day at the durbanville shooting range. 86 Skuts!!! Hosted by kaapjag central and durbanville skietklub. Gongs from 150 meters to 335 meters. Winners: Juniors Rohan Meyer-17 from 20 gongs Ladies 2 DE-@[636069039:2048:Juanita Scheffer]-18 from 20 gongs 1th - nellian van Zyl-19 out of 20 gongs Men 3 DE-@[641042951:2048:Elmo Scheffer]-18 from 20 gongs 2th - Phillip Olivier-19 out of 20 gongs 1TH - BOERTJIE BELLINGAN-19 out of 20 gongs 12 seconds has separated the winners!!!!
Translated
Theo Kleinhans is feeling happy.

Elmo Scheffer en Juanita Scheffer ek wil graag hê julle moet my opregte dank oordra aan Gerhard van Wildman Cape Gate.Ek is met hoogs proffesionele diens ontvan...g vandag deur hom en Len Burger.Toe ek Desember belê het in die Bushnell teleskope het ek gedink dit seker maar abnormale goeie diens wat ek ontvang omdat ek 3 aangekoop het.Ek is inteendeel vandag verkeerd bewys.Toe Geoffrey Alan Barraball uit sy werkswinkel nader kom en na my probleem luister het ek net daar besef die mense weet wat is dit om n klient te diens .Baie dankie elkeen vir die goeie diens wat ek van julle ontvang het.Die ander groot winkels in die bedryf kan by julle kom leer hoe hanteer jy n probleem en hoe om dit uit te sorteer.
Net vir inligting een van my Bushnells het Saterdag tydens die Witzenberg veldskiet n tegniese probleem gekry wat my genoodsaak het om van die dag se skiet te onttrek vir verdere deelname.
Wildman sal my weer sien verseker en ek nooi my skietvriende uit gaan maak n draai daar.
Jag en skietgroete
Theo Kleinhans.

See More
Wildman Western Cape updated their cover photo.
January 11
Image may contain: one or more people, people standing, sky, grass, horse, nature, outdoor and text
Kaapjag Cape Hunt added 27 new photos.

Koup tak van Kaapjag. Ghong challenge en .22 CHASA Baanskiet geborg deur Wildman. Lekker jaareinde skiet. Lekker 20 skoot ghong skiet tot op 350 meter met 28km/...u wind. 'Challenging'

Randslag wenners:
Mans.
1ste. Elmo Scheffer
2de. Jacobus Nel
3de. Henk van Zyl

Dames:
1ste. Juanita Scheffer
2de. Andrea du Toit
3de. Marli Gouws

Juniors:
1ste. Jan Botes
2de. Henrie Botes
3de. Lumaré Alberts.

Ghong Challenge
1ste. Wallie Nigrini
2de. Jacobus Nel
3de. Elmo Scheffer.

Thanks Wildman en Bushnell.

See More
Kaapjag Cape Hunt added 30 new photos.

Weskus afsluit skiet.

West Coast quit shooting.
Translated
Wildman Western Cape updated their cover photo.
Image may contain: one or more people and hat