Photos
Videos
Willeklong song
Bertie van Zinkplaat
Christine Wessels van RSG
Posts

Dit is Vrydae soos hierdie wat ek ’n juk kry wat my op soveel maniere bang maak, maar terselfdertyd hoendervleis gee. Daai gevoel wat jy kry as jou vriend jou ’n enkel hoogte dop gooi en jy weet daardie ding sal selfs ’n Kalahari leeumannetjie goed op sy gat sit...maar gaan jy nou neus optrek langs ’n groot bos vuur in die middel van êrens en soort van nêrens? Nee, jy gaan liewers bid vir mense wat jy nie ken nie en daai ontploffende mengsel van jou kwagga drink en hoop niemand vergeet jou langs die kaktus die volgende oggend nie. Vrydae soos hierdie wat jy jou koelerboks agterop ’n oop bakkie wil gooi wat reeds oorgelaai is met ouens 3 keer leliker en dikker as jy (believe IT, because it is TRUE). Vrydae soos hierdie, laat my dink aan ’n logo soos die...

Image may contain: outdoor

Verneukpan 2012. Bly maar 'n lekker plek, al deel die natuur vir jou paar wille kaarte bv n wind storm, reen...#GoeieTye

Image may contain: one or more people, sky and outdoor
Posts

4de keer wat die WK vlag sy verskyning maak op die hoogste berg in Afrika, Kilimanjaro. Welgedaan Liz, Marina en Marli

Image may contain: one or more people and outdoor

Paar Klonge het Bloupunt & Gogmanskloof Hike by Montagu aangepak

Image may contain: one or more people, people standing, outdoor and nature

Saam met watse bekende of interesante gesigte het die WK vlae nou weer gepronk. Kom kyk 'n bietjie!!

Die oggendmis lê laag oor die sendings dorpie, Genadendal. Net agter hierdie dorpie lê een van SA se taaiste naweek hikes, en die naam sê dit alles – dit gaan geen GENADE vir jou hê nie....

Image may contain: sky, mountain, outdoor and nature
Willeklong is with Theunis Kruger.
June 1, 2012

Enetjie vir al die Amarok bulletjies!!

No automatic alt text available.
Willeklong added a new photo to the album: WK vlag - SA jou lekker ding! #3 — with Margot Cloete and 7 others in Oudtshoorn, Western Cape.
May 31, 2012

Vlag het so bietjie by die polisiehonde eenheid se watergat te Oudtshoorn gaan kuier. Sjoef was dit nou nie ’n kuiertjie van formaat nie....eish

No automatic alt text available.

Saam met gasvrou, Leani Le GrangeSaam met gasvrou, Leani Le GrangeCalitzdorp, die Port Republiek van Suid Afrika, is een van daai dorpies wat maklik oorsien word. Omrede dit so naby aan Oudtshoorn is, is dit soms makliker om net die 50km aan te ry.

 

Ek ry al die pad vir jare en dit het net een stop gekos op ’n trip na nêrens. Nou kan ek my nie kry om net aan te ry nie. Ek moet stop..., al is dit net om bene te rek, of myself oortuig ek kort iets van die winkel op die hoek.

 

Meer belangrik is die vriende wat ons oor die jare op die dorp gemaak het.

 

Die naweek het die dorp weer sy arms vir ons oopgemaak. Die keer in die vorm van Bouganvillea Backpackers. Op nog ’n trippie na nêrens is daar soos ouder gewoonte gestop by ons ou vrinne by die Bosvarkie vir ietsie kouds vir die keel.

 

Later die aand is ons voorgestel aan Leani Le Grange en kort voor lank is akkommodasie en ontbyt klaar gereël. Die Klein-Karoo mag maar koud en nat wees vanaand, maar ons gaan in ’n bed slaap vanaand, iets wat maar min gebeur op hierdie tiepe trippies.

 

Later die aand het die kuiertjie verskuif na ons nuwe woning vir die aand, Bouganvillea Backpackers. Vuur is aangesteek en ons gasvrou het ’n kitaar nader gesleep. Glase is weer volgemaak en die aand / oggend het lank geraak...

 

Oggend en ek maak die oë stadig oop. Ek besef onmiddellik gisteraand was NIE ’n rustige kuiertjie nie, het ons WEER dieselfde fout gemaak en gedink ons gaan net vinnig stop vir ietsie kouds....nee magtig man....

 

Gewapen met ’n koppie koffie in die oggend sonnetjie word gisteraand se gebeure geanaliseer en ontleed.

 

Leani join die geselskap met haar “wingman” (jong hond) kort op haar hakke. Die knaap gaan orals waar sy gaan. Alhoewel nog jonk het sy al die kenmerke van ’n great bestuurderes en weet presies hoe om haar gaste tuis te laat voel.  

 

As backpacking in jou bloed is dan is hierdie ’n moet stop vir jou. Vir meer inligting besoek hul gerus op Facebook

 

Stoppe in Calitzdorp gaan nou effe langer vir ons raak...


See More

Na soveel jare is die woorde nog daar. As jy jouself in die Calitzdorp omgewing bevind, gaan kry iets kouds vir die keel by die Bosvarkie (net so buite die dorp op die Gamka-Oos pad). Neem ’n kiekie en post hom!

No automatic alt text available.
Willeklong is with Anneri Botha and 13 others in Robertson, Western Cape.
May 24, 2012

Met die dat die Wacky Wine Fees weer om die draai is, het die kiekie na vore gespring. Die groepie wat die fees in 2009 bygewoon het...Damn mens kry sommer sommer weer so groot lus om agterop ’n bakkie te spring en die lang pad aan te pak...trek die ore plat en sleep vir die grens draad!

Image may contain: one or more people, people sitting and outdoor
Willeklong added a new photo to the album: WK vlag - SA jou lekker ding! #3 — with Theunis Kruger at Addo Elephant National Park.

Johann, Boerbok & Zerwick, nadat hulle die Kabouga/Bedrogfontein 4x4-roete in Addo Park gedoen het

Image may contain: sky, cloud, tree, car, outdoor and nature

Dit is naweek en daar moet gebraai word...ma hou die kinders vas, pappa het sy rugby broekie en khaki aan...chaos

Willeklong added a new photo to the album: Op 'n trip erens in SA — with Neef Willa and 6 others in Boegoeberg, Northern Cape, South Africa.

So wie het gese hy mis die stad se gejaag? n Koue knerts word in die berge geniet...

Image may contain: sky, grass, mountain, outdoor and nature

Kry heelwat navrae oor WK stickers - soek jul die kleintjies or die grotes?

Willeklong added a new photo to the album: WK vlag - SA jou lekker ding! #3 — with Gregory Phillips and 6 others.

Boegoeberg 4x4 + Sanddrift naweek....sjoef chaos. Soos Ricky Serfontein sal se "Ah! Alcohol, bakkies and firearms .... Great Weekend"

Image may contain: one or more people and outdoor